Elders gesien: Gedagtes met die toekyk van die eindproses
2024-01-25"Dominee kom vandag kuier. Maak die sitkamer skoon en sit net enige drank weg en kinders, julle moet gehoor en nie gesien word nie, en haal uit die teestel met die wilgerboom. Doilie oor die melk, asseblief."
’n Fotogalery | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2023-10-18"Die gesprekke wat hier plaasvind, is meer werd as geld, maar van belang is dat die Etienne van Heerden Veldsoirée ’n beduidende bydrae lewer tot Cradock se ekonomie. Talle gastehuise, nie net die veldsoirée se borge nie, baat direk by die fees."
Die Etienne van Heerden Veldsoirée deur Johan Kotze se lens
2022-10-05Die Etienne van Heerden Veldsoirée het van 23 tot 25 September in Cradock plaasgevind. Johan Kotze was daar en deel sy gunstelingfoto’s.
De Waal Venter in beeld
2022-04-19’n Akademieprys vir vertaalde werk is in 2020 aan De Waal Venter toegeken vir Vandag is boordensvol, sy vertaling van die poësie van Pablo Neruda. Johan Kotze deel sy foto’s van die bekendstelling as ’n huldeblyk.
Elders gesien: Die gloeilampe is geblaas
2022-02-17"Meneer, die gloeilampe is geblaas en die poskantoor het nie geld om dit te vervang nie. Ons kla al twee weke."
Toyota US Woordfees 2020: Johan Kotzé se foto’s
2020-03-12Die Toyota US Woordfees is in volle gang. Johan Kotzé is daar met sy kamera en deel sommige van sy foto’s met LitNet se lesers.
Winterfoto-kompetisie: Johan Kotze se inskrywing
2019-09-05Kyk hier hoe lyk Johan Kotzé se inskrywing vir LitNet se Winterfoto-kompetisie.
Skryfkompetisie: "Ongetiteld"
2019-07-30LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie – Gedig deur Johan Kotzé:
"Ek ken ’n vrou
wat hou van dans en jolig wees
wat gemmerbier en tertjies maak
om só die vriende te bederf."
Foto's: Bekendstelling van Pieter Fourie se Teatermaker
2019-07-18Pieter Fourie se Teatermaker, die derde bundel in die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se huldigingsreeks oor literêre kunstenaars wat met die Hertzogprys bekroon is, is onlangs by Protea Boekhuis in Stellenbosch bekendgestel. Hier is foto's van die geleentheid.
“Tyd”-skryfkompetisie: Onderhoud met Johan Kotze
2019-01-24"Ek is baie bewus van ritme en sal soms ’n rukkie dink aan ’n goeie woord om by die ritme te pas. Ek is ook lief vir subtiele alliterasie en assonansie en baie keer gebeur dit byna outomaties."
Landskapstonele: ’n fotoblad
2019-01-24Op Facebook gesien – ’n keur uit Johan Kotze se "Long landscapes"-albums.
