JL van der Walt


"Tydlose staproete" deur JL van der Walt

JL van der Walt 2013-09-02

"n Bietjie Hartseer" deur JL van der Walt

JL van der Walt 2013-09-02

"Verskree" deur JL van der Walt

JL van der Walt 2013-09-02

"My alleengeveg" deur JL van der Walt

JL van der Walt 2013-08-27 Ongemaklik Weer en weer Ek skuif net rond En probeer dit keer Wag jy ook nes ek Vir goeie dinge Op die verkeerde plek Deur stofpadklippe En 'n teerpadbult Van hier tot daar Na 'n verlore punt Met karakterlose verhale Moordpoging deur sindikate Daar is geen meer vryewals In ons liglose strate Sit jy ook […]

"My fluisterskree" deur JL van der Walt

JL van der Walt 2013-08-27 Ek het 'n kruis wat stewig staan Ek het genesing deur jou gewaar Met afgewaterde gebede Verwag ek nog die vrede Van alles kras En onbeskof Na alles vars En oop gestof Lê jy nog veraltyd Lê jy nog aleen Herhinder my net daagliks van jou eersgebore seun Met kwesbare harte Het ons niks meer […]
Top