
Universiteitseminaar: Jan Heunis SC beskou die Khampepe-verslag
2022-11-15"Waar is die deursigtigheid? En hoe beoordeel ’n mens die Kommissie se verslag in die lig van getuienis waarvan die enigste bron die Kommissie se opsomming en vertolking daarvan is? Voeg hierby dat die Kommissie se prokureur, wat deur die oudregter aangestel is, verantwoordelik was om die getuienis van getuies voor die Kommissie aan te bied, onderhewig aan die oudregter se direktiewe."

Drie US-Konvokasie-lede bedank
2019-12-03Lees Jan Heunis, President van die Konvokasie van die Universiteit van Stellenbosch, se volledige bedankingsbrief hier.

“If you have tears, prepare to shed them now” – toespraak deur Jan Heunis SC, president van die Konvokasie van die US, 2019
2019-11-15"Mens benodig nie internasionale studies nie, waarvan daar vele is, om te besef dat hierdie stand van sake Engels as dominante taal bevestig, nie net op tersiêre vlak nie, maar, soos ons sal sien, ook vanaf laerskool na hoërskool tot by universiteit. Menings mag wissel oor die wysheid hiervan, maar dit is seer eienaardig dat hierdie Hof, die uiteindelike bewaker van minderheidstaalregte ingevolge die Grondwet, sy goedkeuring daaraan gee." Aldus regter Froneman.

US-taalbeleid: "Oor hierdie saak moet ons met mekaar reguit praat"
2018-09-12"Die vraag is dus nie soseer of Gelyke Kanse die saak sal wen of nie. Die vraag is of die breë Afrikaanssprekende gemeenskap kan bekostig om die saak nie te voer nie."

KKNK 2017: Toespraak deur Jan Heunis
2017-04-19"So seker soos wat die son in die ooste opkom, sal die einde van Afrikaans as taal van tersiêre onderrig dit as ’n instrument van kommunikasie en as draer van kultuur noodlottig verwond."

US-konvokasie 2017: toespraak deur Jan Heunis
2017-01-26"Die uitdaging is om te besef dat ’n aanspraak om in ’n moedertaal onderrig te word, ’n regverdige, grondwetlik-gefundeerde aanspraak is."

Die universiteitswese en moedertaalonderrig: regverdige grondwetlik-gefundeerde aansprake
2016-09-09"Die bitter ironie is dat ons hierdie besluite te danke het aan mense wat behoort te weet dat moedertaalonderrig die beste onderrig is. Die groter ironie, die tragedie, is dat hulle Afrikaanssprekendes is."

Persverklaring: Jan Heunis bedank as 'n lid van die Raad van die Universiteit Stellenbosch
2016-07-22"Ek het vandag mnr George Steyn, die Voorsitter van die Raad van die Universiteit van Stellenbosch, meegedeel dat ek as 'n lid van die Raad bedank. Ek bly aan as President van die Konvokasie."

Persverklaring deur Jan Heunis, president van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch
2016-05-23"Geen universiteit kan in reaksie op afdreiging en uit vrees vir geweld belangrike besluite neem oor byvoorbeeld die inhoud van sy taalbeleid nie, en sulke oorwegings behoort hoegenaamd nie die besluitnemingsproses te bepaal of beïnvloed nie."

US-taaldebat: “Ons sal luister, maar ons sal nie stilbly nie”
2016-02-03Jean Oosthuizen het met die nuutverkose president van die US-konvokasie, Jan Heunis, gesels om uit te vind watter rigting hy wil inslaan.

Waarom Afrikaans gelyke status by US verdien
2016-01-20Watter morele of juridiese regverdiging kan daarvoor bestaan om in ’n see van oorvloed Engelse universiteite Afrikaans sy gelyke status te ontneem by een van twee universiteite waar dit nog moontlik is om gelykberegtiging tussen Afrikaans en Engels in die praktyk te verwesenlik?