Moenie ’n troeteldier vir Kersfees koop nie
2023-11-13"Aangesien die feesseisoen nie te ver is nie, wil ek ook mooi vra: Moenie ’n dier koop as ’n geskenk nie. As jy regtig ’n dier moet koop as ’n geskenk, maak seker dis ’n teddiebeer of gemaak van sjokolade, nie vlees en bloed nie."
Laat my mense speel!
2023-08-17"Dit lyk my nou dat skaak die volgende slagveld is vir transgender mense. Transgender vroue mag nie teen cisgender vroue speel in FIDE-toernooie nie."
Pride-maand is verby, maar ons is nog hier
2023-07-19"Dieselfde mense wat vir jou sê: 'God het jou lief', sal in dieselfde asem vir jou sê: 'Jy gaan hel toe, want reënboog.' Snaaks hoe hulle nooit die Bybel aanhaal wanneer mense voor hulle spek eet nie, want dit word ook mos verbied."
Eet gerus die pienk roomys
2023-06-14"Daar is baie inligting op die internet wat heeltemal verkeerd is oor die sorg van transgender kinders. Hy was baie meer gerus toe ek hom die waarheid vertel. Ek het ook die bronne om my stellings te staaf."
Feminisme: Die perspektief van ’n "bose" transgender vrou
2023-05-02"Ek is ’n transgender vrou en ek is ’n feminis. Ons gaan jou nie probeer betas in ’n badkamer nie en ons probeer nie jou kinders trans maak nie. Fear not the witches, but those who burn them."

