Afrikaans: US-protesaksie vanaf 9 April
2021-03-31Protes en rollende massa-aksie wag op Wim. Freek Robinson praat met die geskiedkundige Hermann Giliomee en DAK-netwerk se Danie van Wyk.
Toyota US Woordfees 2020-gesprek oor Maverick Africans: The Shaping of the Afrikaners
2020-05-06"Vat apartheid – apartheid sou onmoontlik gewees het onder ’n ander kiesstelsel. In die Unie van Suid-Afrika het ons tot 1994 die Britse Westminster-stelsel gehad. Daar is eintlik net een reël: 'The winner takes all.' Dit werk eenvoudig nie in samelewings waar daar diep etniese en rasseverdelings is nie."
Die US draai sy rug op Afrikaans as doseertaal
2018-09-13"Wat my die meeste verbaas van die rektor se oorsig van die US se eerste eeu, is dat daar geen enkele woord is oor wat beskou kan word as die US se grootste prestasie in sy eerste eeu nie, naamlik sy teenstand teen die Britse imperiale ideologie deur die opbou van ’n eie, inheemse intellektuele tradisie."
Binding the nation through language diversity: A challenge to a new president
2018-06-20"Mr Ramaphosa’s call, 'Send me', has made us perk up our ears. Nothing will ensure the wholehearted co-operation of the Afrikaans-speaking community with his presidency more than offering a fixed, secure and sustainable place for Afrikaans at both school and university level."
Die Afrikaners: ’n onderhoud met Hermann Giliomee oor die boek en die kykNET-reeks
2018-06-12"Ek dink die term Afrikaner is vandag veel minder gelaai as 30 of 40 jaar gelede."
Hermann Giliomee – ’n onderhoud oor sy outobiografie
2017-02-22"Giliomee vertel hoe hy as Afrikaner so half aan die rand van die volk beland het, waar die oorsprong van apartheid lê en die NG Kerk se rol daarin, hoe dit gebeur het dat mede-Afrikaanse bruin mense so verontreg is en waarom hy teleurgesteld is in die finale produk van die onderhandelingsproses wat tot ’n nuwe Suid-Afrika gelei het."
Hermann Giliomee skryf 'n brief aan US-Konvokasie-lede
2017-01-20"Dit sal die saak vir Afrikaans aan die US sterk as u en ‘n groot getal ander lede van die Konvokasie by die jaarvergadering op 26 Januarie opdaag waar u kan aandui hoe u oor die saak voel."
2016: die krisisjaar van Afrikaans
2016-10-11"Dit is nie vergesog om te sê dat indien ons nie vir Afrikaans ‘n vaste, volhoubare en volwaardige plek op hoërskole en op twee of drie universiteite kan verseker nie, Afrikaans geen langertermyn-toekoms as literêre, wetenskaps- en professionele taal het nie."
Uit die argief: Onderhoud deur Gerrit Brand met Hermann Giliomee, skrywer van The Afrikaners: Biography of a People
2016-06-16"Een van die hoofmotiewe in my boek is die verskuiwende definiëring van oorlewing en die vrese dat die groep nie sou kon voortbestaan in die aangesig van dramatiese omwentelinge in die politiek nie."
US-taalbeleid: Die syfers vertel ’n storie
2016-04-19"Watter student sal ’n eerlike antwoord gee as hy of sy weet die dosent se grootste begeerte is om parallelmediumklasse te vermy?"
"’n Ideale gemenebes in Afrika-omstandighede": Die Vrystaatse Republiek 1854-1900
2014-03-19 Hermann Giliomee se volledige toespraak – gelewer by ’n konferensie oor die 160-jaar-herdenking van die Vrystaat Republiek.Hermann Giliomee: Het apartheid by die kerk begin?
2013-05-08 "Ek wonder soms of die politici van die Nasionale Party onder dr DF Malan, wat in 1933/34 gestig is, ooit apartheid as ’n radikale ideologie sou ontwikkel het as dit nie was dat die NGK in 1935 vir hulle ’n bepaalde, baie verleidelike weg aangewys het nie."Hermann Giliomee en Die laaste Afrikanerleiers
2012-11-06 "Daar is reeds omstredenheid oor die inhoud van dié boek – vernaam oor die 'herinterpretasie' van Hendrik Verwoerd wat beklemtoon word en die gewraakte stelsel van sogenaamde Bantoe-onderwys wat hy daargestel het."
Van armblankes tot voorheen bevoordeeldes
2005
2007-06-13
'n Volk red homself? Drie of vier jaar gelede, toe swart ekonomiese bemagtiging net begin momentum kry, het ek aan dr Anton Rupert gevra of hy kan dink aan enige Afrikaanse maatskappy of Afrikaanse ondernemers wat deur 'n Engelse maatskappy ...
