Hennie Nortje

Hennie Nortje, die gewaande sjamaan van Goodwood, publiseer in die Burger se bylae By,van 21 Oktober 2006, ‘n oënskynlik erotiese vers oor ‘n San-man wat in ‘n boom sou verander met die aanskoue van ‘n geïnisieerde jong vrou. Sy eerste verse op LitNet, “Apologie dalk", stuur hy veral aan Charl-Pierre Naude ter versagting van die aanklag dat hy tydens sy verleende staat van geïnspireerde transe-densie, dalk te intiem, mite-poëtiese omgang met sy San voorgangers kon gehad het. Vergewe hom asseblief... hy weet sy broers het al!

Ozymandias herbesoek

Hennie Nortje Skryfkompetisies 2015-05-11

‘n Vlugteling uit sy vervreemde land ...

fans

Hennie Nortje, Hennie Nortje 2007-06-27 ek woon nou in 'n stad n verligte stad hoog bo-op 'n berg en orals in die strate stap die mense hand aan hand so aangedaan wals hulle al agter hulle glimlagte aanwant in elke sak af in elke steeg en laandra die fans uitbundig my bundel met hulle ...

gesig

Hennie Nortje 2007-06-27 teen die blou lugbo die groen dakvan die kliniek vir geesversteuringsfladder 5 swart kraaie uit formasiedie nugter weet sulke hallusinante oor van gogh se vergeelde koringlandekan dit bloot toevallig wees?... en so 'n sinnelose faal-verswie weet wat ...

want

Hennie Nortje 2006-12-13 ons stap nie meer saam hand aan handop ’n maanlignag langs ’n Suidkus strandwantons maak nie meer kampvuur bo in die bergenagte alleen so onder die sterre want ons eet nie meer by kerslig uitdaar waar ons saam oor die baai kon ...

Sering voor Lydia

Hennie Nortje 2006-12-13 in ’n dorp so swaar ge-eikskyndie sering gering:’n klein nebula pers-wit 5 punt sterre valtussen goue meteorietedalk geaborteerde manekykparty nog met naelstring aan puntenerige hoë hakkies trippeldeur ’n gevalle heelalhoe ...

Vir ’n oomblik

Hennie Nortje 2006-11-30 die waai van die winden die son se brand sonder toe die paarmisvormde tinger steggies uit...ongemerk deel van dielewensgeel Canola verfstreep en maak hul bewus van hul andersheideensaamheidver verlangongeelheid momenteel wil hierdie ...

Dalk met apologie?

Hennie Nortje 2006-11-30 aan alle skrywers en medewerkersalle aktiewe en rustende ledebeide boen benede die groen gras onder die suisende sipresseal julle kenners en ontkennersjulle geleerde en ongeleerde leerders van lesse - al dan niejulle voorstanders van ...
Top