
’n Vonds: Hennie Aucamp skryf oor die Visrivier-canyon
2021-02-19Dit lyk asof [Hennie Aucamp se] 'Klippe en sand' nie voorheen gepubliseer is nie. Die digter Johann de Lange, die eksekuteur van Aucamp se literêre erfenis, het toestemming gegee dat dit eenmalig op LitNet gepubliseer word.

Skrywersvideo: Hennie Aucamp in gesprek met Danie Botha
2012-11-14 Hennie Aucamp is op 20 Maart 2014 op die ouderdom van 80 jaar oorlede. Kyk na die omvattende skrywersvideo waarin Danie Botha hom uitvra oor sy loopbaan.
Uit die argief: 7 gedigte deur Hennie Aucamp
2012-10-09 Gedigte uit LitNet se argief deur Hennie Aucamp
Vervaldatum-kompetisie: ’n Ou man wat wou weet
2012-05-16 Hennie Aucamp is een van die wenners in ons Vervaldatum-kompetisie met hierdie verhaal oor die doodsengel op besoek.
Vervaldatum-kompetisie: Vrou op ’n eiland
2012-05-09 "Maar eers het sy die wortel van vergetelheid berei; dae lank, oor ’n stadige vuur. En toe die astrak reg was, het sy dit eenkant gesit om af te koel."
Tot hiertoe
2012-04-11 Hennie Aucamp skryf oor beseringstyd, of dan eerder genadetyd: "’n Mens vra nie sommer vir ’n 78-jarige waarmee hy nou besig is nie, tensy hy ’n geseënde werker is, soos Abraham H de Vries, PG du Plessis en André P Brink. Ek het ’n antwoord wat min mense tevrede stel, en tog is dit die reine waarheid. Ek sê doodeenvoudig: Ek rond af."
Die ewige kind
2011-10-26 Daar kan nie veralgemenend oor die kind gepraat word nie, net soos daar nie veralgemenend oor die grootmens gepraat kan word nie. Die mens, oud sowel as jonk, is steeds wordende en toon, in watter fase van wording ook, die “infinite variety” waarvan Shakespeare skryf.
Watteau
2011-08-25 Die hele ding het in ’n droom tot my gekom en daarom sal dit wel waar wees. Ek droom ek reis deur die land met ’n slank, bleek man in my geselskap; ’n Europeër op besoek. In die motor speel hy met iets wat ...
Woordfees-onderhoud: Hennie Aucamp in gesprek met Margaret Bakkes
2011-01-27 Margaret Bakkes word op 7 Maart 2011 by die US Woordfees in ’n profielaanbieding gehuldig. Sy vier vanjaar haar 80ste lewensjaar. Hennie Aucamp het in 2006 by die US Woordfees met haar gesels. Hier volg ’n weergawe van hul gesprek, met ’n aanvulling daarvan in 2011.
LitNet-spens: "Koop my blomme" uit Dubbeldop
2011-01-05Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 4)
2010-08-19 Klik hier om die eerste aflewering van Tussengebied te lees. Klik hier om die tweede aflewering van Tussengebied te lees. Klik hier om die derde aflewering van Tussengebied te lees. In hierdie aflewering: 16. Ruth Prawer Jhabvala (1927–): “Parasites,” East into Upper East: Plain Tales from New York and New Delhi 17.Ruth Prawer Jhabvala (1927–): […]
Neo-Gotiek in die Afrikaanse letterkunde
2010-08-12 Die woorde Gotiek en Neo-Gotiek word nie dikwels in gesprekke oor die Afrikaanse letterkunde gehoor nie. Dié terme kom selfs nie in ’n puik naslaanwerk soos Literêre terme en teorieë (TT Cloete (red)) voor nie, maar nou moet haastig gesê word dat ook ander bronne, soos dié van Shipley, dié terme verswyg. Van Gorp het […]
Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 3)
2010-08-10 Klik hier om die eerste aflewering van Tussengebied te lees. Klik hier om die tweede aflewering van Tussengebied te lees. In hierdie aflewering: 11. Eudora Welty (1909-2001): “First Love”, The Collected Short Stories. 12. Maeve Brennan (1916-1993): “The Servant’s Dance”, The Rose Garden: Short Stories. 13. Primo Levi (1919-1987): “The Juggler”, Moments of Reprieve 14. […]
LitNet-spens: Hierdie hande
2010-08-10Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

LitNet-spens: "Groen" uit Met permissie gesê
2010-08-04Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.