Henk Serfontein

Henk Serfontein

Henk Serfontein is 'n bekroonde visuele kunstenaar wat al meer as 10 solo-tentoonstellings aangebied het. Hy is veral bekend vir sy uitstalling Winterslaap wat hy in samewerking met die digter Wilma Stockenstrom aangebied het. Sy mees onlangse solo-uitstalling, getiteld Handskrif, is in  samewerking met die digters Antjie Krog, Wilma Stockenstrom, Joan Hambidge, Lina Spies, Diana Ferrus, Melanie Grobler en Jeanne Goosen gedoen. Hy werk tans aan 'n soortgelyke projek met 'n groep Nederlandse vrouedigters. Hy lewer ook bydraes vir Vrye Weekblad waarin hy skryf oor visuele kuns en populêre kultuur.

Elders gesien: Uittreksel uit Henk Serfontein se Amsterdam-dagboek

Henk Serfontein Elders gesien 2019-08-08

Die bekroonde visuele kunstenaar, Henk Serfontein, reis tans deur Amsterdam. Hier is 'n uittreksel van sy Amsterdam-dagboek, soos gesien op Facebook.

Wilma Stockenström: portrette deur Henk Serfontein

Henk Serfontein Visueel 2019-08-07

Wilma Stockenström verjaar op 7 Augustus. Die visuele kunstenaar, Henk Serfontein, het van sy minder bekende portrette van haar met LitNet gedeel. 

 

Top