
Commendatio: Jan Rabie-Rapportprys 2024
2024-09-21"Dit is nogal seldsaam dat ’n wildvreemde nuweling op die literêre toneel met soveel beheer en trefsekerheid skryf."

Ons skulde deur PP Fourie: ’n resensie
2023-12-06"Dan kan jy oor hierdie kleinigheidjies mor, maar wat veel meer tel, is daardie naelbyttonele teen die einde met ’n helikopter wat oor Bloemfontein stotter, polisiesirenes, flitsende ligte, ambulanse – en die moontlikheid dat almal – óns almal – reddeloos in ’n poel yskoue donker water wegsink."

Die getuienis: ’n onderhoud met Francois Smith
2021-11-22"Ek dink die vraag is eerder of ék ’n geloofwaardige getuie was. Die waarheid van fiksie lê by die geloofwaardigheid van jou verhaal."

NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021: Kortlysonderhoud – Francois Smith
2021-03-17"Ek wil graag glo dat ek om dieselfde rede skryf as wat ’n boer ploeg of as wat ’n loodgieter geisers herstel – omdat ek in die wieg gelê is daarvoor."

Francois Smith se Kleinste ramp denkbaar gaan boei, terroriseer
2020-08-12"Dinge werk op papier ietwat anders as in die werklikheid, en skryf is allermins ’n spieël wat jy op die sypaadjie voor Pep Stores opstel. Jy moet wel agterkom wat om te doen om daardie spieëlillusie te skep."

Week van de Afrikaanse Roman 2016: Nacht van de Poëzie
2016-11-16"En toe kom Marlene van Niekerk en sy steel so wragtie die kollig!"

Remembering and forgetting: Reflections on Francois Smith’s novel Kamphoer
2015-12-08"We tend to say so easily, forget about the past and go on to the future; it just does not work. The real challenge is to remember, perpetrators as well as victims, to remember what needs to be worked through and what needs to be forgiven. And then try and work against the natural tendency of continuing the pattern of oppression, with only a reversal of the roles from time to time."

Francois Smith oor Fifty Shades of Grey
2015-03-03 "Dit sal gou blyk dat ek ’n gaping probeer vat tussen die Franse filosowe Michel Foucault aan die een kant en Gille Deleuze en Piere-Felix Guattari aan die ander, maar dan is daar nog Freud op heelagter by wie ek verby moet kom. Altyd Freud op heelagter."
Die vrou wat alleen bly deur Karel Schoeman
2015-01-23 "Maar selfs mindere Schoeman-werke soos dié bied diepe leesbevrediging, en oor die literêr-historiese waarde hiervan, of die gebruik daarvan as ’n huldigingsbundel, kan ’n mens gerus maar applous gee, aan skrywer én uitgewer."
Onderhoud met Francois Smith: Om Kamphoer te skryf
2014-10-01 "Kom ek sê maar net dat ek baie lank saam met daardie karakters in daardie motor moes gaan sit, saam met Susan Nell en daardie twee bejaarde mans, en ek moes sit en sit en wag dat iets van daardie situasie tot my deurdring."
Tien vrae: Francois Smith oor Kamphoer
2014-09-29 "Maar heeltyd met my gemoed soos ’n soeklig op alles onderweg. Dan sien ek langs die straat ’n boom, of tussen die winkelrakke iemand, ’n gesigsuitdrukking, ’n gebaar, en dit roer iets in my."
Boekedag 2012: Francois Smith kies 'n karakter
2012-04-19 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?