#altydbreyten 23 Februarie 2025, Breytenbachsentrum, Wellington – ’n fotobeeld
2025-02-26Die Suid-Afrikaanse viering van die lewe en werk van Breyten Breytenbach rondom die tema #altydbreyten is op 23 Februarie 2025 by die Breytenbachsentrum op Wellington gehou. Engela Duvenage het hierdie fotobeeld saamgestel.
Blake gesels oor sy Jopie-boek by die Breytenbach Boekklub
2024-11-05"Die meerderheid Suid-Afrikaners sal nie weet wie Jopie Fourie is nie. Daar is ook mense wat die omstrede gebeure onder die mat inskuif en vra waarom ons in 2024, in ’n land vol probleme, moet terug delf in die verlede."
Tuin van Digters 2024: Engela Duvenage deel haar foto’s
2024-09-18"Saamsaam was die tema van vanjaar se Tuin van Digters-fees op Wellington, wat op 13 en 14 September 2024 by die Breytenbach Kultuursentrum aangebied is."
Die twaalfde Tuin van Digters in beeld
2023-09-19Die twaalfde Tuin van Digters-fees is op 15 en 16 September 2023 by die Breytenbach Sentrum op Wellington aangebied. Engela Duvenage deel haar indrukke.
Valiant van die Woordmakersvallei
2023-05-25"Dis Valiant se eerste album in byna agt jaar, die 17de sedert sy eerste, Die Mystic Boer, in 1995 uitgereik is. Vele spreekwoordelike sakke sout is in hierdie afgelope jare opgeëet."
Engela Duvenage, skrywer van Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika, ’n onderhoud
2020-11-18"Ek hou daarvan om ’n bietjie oor baie dinge te weet. ’n Skoolvriend het destyds al gesê ek het ’n brein soos ’n Chappies-papiertjie."

