In hierdie huis
2019-02-11"Die man wat die Koran in Afrikaans vertaal het (gepubliseer in 1961) het sy jeugjare in hierdie huis in Simonstad deurgebring."
’n Stap – en alleen by Dalebrook se getypoel
2019-01-22"’n Salige dag, mede danksy hierdie passasie in Age of Iron wat my altyd so ontroer."
Karel Schoeman (1939–2017) – herinneringe aan die buitestander
2017-05-17"Skielik het ek Karel Schoeman diagonaal oor einste daai 'onbeboude blok plus windpomp' aangestap sien kom. Regop en rustig, met ’n wandelstok in sy hand, geklee in ’n kakiebroek met bruin baadjie, serp om en hoed op."
Emily Hobhouse (1860–1926) en haar biograwe: US Woordfees 2017
2017-03-16"Elke generasie stel nuwe vrae en het ander belange; elke biograaf sal daarom vanuit die kennis en ervaring van ‘n bepaalde eie tyd ‘n ander beeld van daardie persoon ontwerp."
Afscheidscollege, Ena Jansen: "Van Thandi de nanny tot Thandi de madam"
2016-06-22"Mijn afscheidscollege wil ik nadrukkelijk plaatsen in de context van de geschiedenis van deze leerstoel."
UJ-pryse 2016: Ena Jansen se dankwoord by die ontvangs van die 2016 UJ-prys
2016-05-17"Dat ek vanaand hierdie prys ontvang, beskou ek as ’n eerbetoon aan die vroue oor wie die boek gaan."
Ena Jansen oor Elisabeth Eybers, die literêre dubbelburger
2015-10-20Soms kom die nuus: ’n skrywersargief skuif na die buiteland. Maar onlangs het daar stil-stil ’n groot gebeurtenis plaasgevind: ’n gedeelte van Elisabeth Eybers se boeke en persoonlike besittings is van Amsterdam na Bloemfontein oorgeplaas.
Ena Jansen se toespraak by Ommietafel by die Afrikaanse Taalmuseum
2015-08-26" ...laat ons Afrikaans bly skryf én lees, én daarin rock, amok maak én lawaai."
Ena Jansen gesels oor Soos familie: Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste
2015-05-13Soos familie: "Dit veronderstel 'n intieme verbintenis, maar dit kan ook 'n slagveld van emosies wees, van afstandelikheid en wantroue. Wat huiswerkers betref: die angel lê in die woordjie soos. Uiteindelik kan hulle uit jou lewe verdwyn op 'n manier wat regte familie nie maklik sou nie."
Die 100ste geboorteherdenking van Elisabeth Eybers
2015-02-24"Vandag is dit sover. Elisabeth Eybers is nou nie meer ’n medetoeskouer van ’n vertoon van rou nie, maar die sentrale figuur, dié een gedagvaar om te verdwyn, terwyl ons ander voorlopig nog hier is."

