Elridus Grobler

Vryskutskrywer, Saktyd-deelnemer

Uncaptured deur Mosilo Mothepu: ’n lesersindruk

Elridus Grobler Lesersindrukke 2022-10-20

"Hierdie ongekompliseerde kragtoer gaan jou woedend en simpatiek maak oor die soveel kere wat die staat ander staatsinstellings teen Mothepu gebruik het in stede daarvan om haar te beskerm."

Wanneer die verlede herhaal

Elridus Grobler SêNet-briewe 2020-07-13

"Verbeel jou, liewe leser, ons bevind onsself in ’n uitsonderlike jaar met uitsonderlike uitdagings. Buite dreig die gevaar. Ons moet binnenshuis bly. Eers vind ons dit amusant. Dan verveel dit ons. Die verveling neem toe. Ontstellende drogbeelddrome."

Rassisme se grootste vyand - die taal

Elridus Grobler SêNet-briewe 2016-02-09

“Molo, bhuti.” [“Môre, seuna.”]

Twee pappas en een baba

Elridus Grobler Menings 2014-12-03

"Dit wil voorkom of daar baie kinders in kinderhuissorg is wat alles sou gee om ’n liefdevolle pappa of mamma te hê. Maar wat van twee pappas of twee mammas?"

Oestyd-skryfuitdaging: Plaaswerkers

Elridus Grobler 2012-12-20 Katriena vou die wasgoed en hang dit om die draad reg langs haar. “Van waar sal my hulp kom …”

Die eensaamheid van eensaamheid

Elridus Grobler 2012-11-05 Eensaamheid. Wat is eensaamheid?

Om Druk Te Hanteer

Elridus Grobler 2012-10-16 "Ander kere is dit gesond, soos dat jy vir die eksamens moet leer; anders kry jy dalk nie daardie iPod vir Kersfees nie!"

Selfsug versus identiteit

Elridus Grobler 2012-09-05 "Wanneer moet jy jouself laat geld? En wanneer nie?"

Ons almal het ’n ligtoring nodig – Saktyd-deelnemer vertel

Elridus Grobler 2012-08-01 "Ek is een van die dertien deelnemers van Saktyd. Saktyd is ‘n prestasie wat my na aan die hart lê omdat dit waarlik diepe integriteit gevra het van my as mens."
Top