Verwaande waansin
2016-04-28"Die menigte wat met absolute oortuiging verkondig dat hulle weet waar almal vandaan kom ..."
Onvryheid van spraak
2016-04-19In die Groot Afrikaans behoort daar glo net gespreek en gepreek te word oor sake wat nooit kan bestaan nie.
Dit wil gedoen wees
2016-04-11 Dit is tog moontlik om tussen die menigte wroegendes met die vroom tierlantyntjies net mens te wees. CM
Die verheerliking van minderwaardigheid
2016-04-11 Omtrent al wat 'n spoggerige geleerde of voorprater is, is so ingenome met die gedagte dat sy of hy in sonde ontvang en gebore is, dat daar voortdurend redes versin word om die bedenksel te bevorder. CM
Gelukkig net woorde
2016-04-11"Die predikers hou vol dat hul eerste voorgangers versuip moes word ..."
