Carla Kargaard

Carla Kargaard het onlangs die stad verruil vir die platteland. Haar skootrekenaar is haar beste vriend en stories vertel is haar passie. Sy is (nogsteeds!) besig om haar graad in kreatiewe skryfkuns te voltooi. Verder skryf sy kopie en maak video’s om die pot aan die kook te hou.

Nuwe Stories 3: Onderhoud met Carla Kargaard

Naomi Bruwer, Carla Kargaard 2014-12-16 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Carla Kargaard beantwoord 'n paar vrae.

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Pêrels voor die swyne"

Carla Kargaard 2014-06-10 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Pêrels voor die swyne"

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Om ’n bok se hart te plant"

Carla Kargaard, Anoniem 2014-04-22 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Om ’n bok se hart te plant"

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Carla Kargaard

Naomi Bruwer, Carla Kargaard 2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Carla Kargaard, een van die skrywers wie se kortverhale in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Alledaagse insomnia"

Carla Kargaard 2013-06-12 Die tweede weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd word anoniem geplaas.

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Vergeet-my-nie"

Carla Kargaard 2013-06-12 Die tweede weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd word anoniem geplaas.

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Alledaagse insomnia"

Carla Kargaard 2013-04-17 Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Alledaagse insomnia"

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Vergeet-my-nie"

Carla Kargaard 2013-04-17 Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Vergeet-my-nie"

Haikoe-kompetisie: Haikoes deur Carla Kargaard

Carla Kargaard 2012-11-27 Kortverhaalskrywer Carla Kargaard waag haar hand aan haikoes.

Dis Hazyview dié

Carla Kargaard 2012-10-18 Carla Kargaard het twee verhale geskryf wat in die Nuwe Stories kortverhaalbundel opgeneem is. Hier is 'n splinternuwe storie, spesiaal geskryf in opdrag van LitNet.

Nuwe Stories-onderhoud: Carla Kargaard

Carla Kargaard 2012-09-12 Carla Kargaard gesels met Bibi Slippers oor haar twee verhale in Nuwe Stories.

"Londen" deur Carla Kargaard

Carla Kargaard 2011-10-27

"Anoreksie-Lisa" deur Carla Kargaard

Carla Kargaard 2011-10-27
Top