The lost city
2025-02-27"When cartographers come to study us,
they’ll find no clear borders, no legend
to decode the ways, we have merged."
Pretoria
2025-02-06"Daar is pienk-oranje vasgevang in grys
Vroeg in Maart wanneer die buurtbrakke
Gesels oor die dag se ditjies en datjies."
Sê nou maar ChatGPT en Breyten ontmoet
2023-03-30"jou algoritme ’n meesterstuk van logika,
’n dans van nulle en ene wat die wêreld verstaan.
Maar in jou kern is jy die produk van mense"
Chat GPT
2023-03-23"Jy spoeg woorde oor die skerm
Jy sê vir my daar is seekoeie in die see
Jy maak woorde op soos 'watpaaie'
Jy maak spelfoute en ek krimp ineen"
Die tuinier
2021-05-24"Son en boom debatteer –
wie gaan vir wie ’n kans gee
bietjie koelte, bietjie lig
net voor nag ons kom verwurg"
in gesprek
2020-11-02"god sit êrens en staar na ons
doen en late in Afrika-strate – ek voer
gesprekke met hom"
