Bruno Andries


Bruno Andries betower met woorde in Paddaboudjies en Kalasjnikofs: ’n onderhoud

Anne Marais, Bruno Andries Skrywersonderhoude 2024-07-19

"Ek het besluit om my wedervaringe as vertaler en tolk in Afrika as hooftema te gebruik omdat dit my oor die jare toegang gegee het tot baie interessante feite en gebeure."

(Vandag is Wêreldmoedertaaldag)

Bruno Andries SêNet-briewe 2024-02-21

"Sy is my pleegmoedertaal
my koestertaal
my hartstaal
my liefdestaal
my aanneemma"

Bruno Andries se Naledi-vertaling van Die klein prinsie: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Bruno Andries Skrywersonderhoude 2024-01-22

"Die tydloosheid van die verhaal het uitgestaan. Die fyn spot van Saint-Exupéry met mense wat dink hulle doen belangrike dinge is vandag geldiger as ooit. Die mallemeule van die daaglikse bestaan laat mense vergeet wat regtig belangrik is in die lewe. Dis ook duidelik dat dit nie eintlik ’n kinderverhaal is nie. Kinders en volwassenes kan dit lees en op verskillende vlakke waardeer."

"Horses Never Lie" by Bruno Andries

Bruno Andries 2013-08-20 You thought you were the king of clubs, but I’ve got news for you No more lying to my face, no more cheating hearts Duke is the only one I trust, because horses never lie

"I don't care" by Bruno Andries

Bruno Andries 2012-11-20 My favourite book is Facebook
Where you can choose your friends
If someone gives you too much grief
you can simply click unfriend

"Dying world" by Bruno Andries

Bruno Andries 2012-10-25 You and I must take the blame
we should drop our heads in shame
We are just spectators
of a dying world

"Bloedrivier en vrede" deur Bruno Andries

Bruno Andries 2012-10-25 Hoekom wil niemand leer
uit die foute van die verlede?
Soos die kraai vlieg lê Bloedrivier
slegs honderd myl van Vrede

"Twelve Bar Blues" by Bruno Andries

Bruno Andries 2012-10-24 I was hit by the twelve bar blues
and decided to write a song
The next morning I woke up
and all the words were gone

Vertaalkompetisie: Supermark in Hillbrow

Bruno Andries 2012-02-15 Ek dink aan jou vannag, Eugène Marais, terwyl ek deur die strate stap onder die bome met hoofpyn en selfbewus loer na die volmaan.

Interview with Sing ’it winner Bruno Andries

Steyn du Toit, Bruno Andries 2012-02-09 Bruno Andries chats to Steyn du Toit, Sing ’it project manager, about his winning entry, ”Bonnie and Clyde”, which was chosen by Karen Zoid.

"Bonnie and Clyde" by Bruno Andries

Bruno Andries 2011-10-19 Bruno Andries is Karen Zoid's Sing 'it winner! She will set "Bonnie and Clyde" to music. Well done, Bruno!

"Dying world" deur Bruno Andries

Bruno Andries 2011-10-19

"Twelve bar blues" deur Bruno Andries

Bruno Andries 2011-10-19

"Hart van steen" deur Bruno Andries

Bruno Andries 2011-10-18
Top