ATKV

ATKV-Woordveertjies 2021: Finaliste bekend

ATKV ATKV-Portaal 2021-08-19

Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord. Wenners sal vanaf 14 tot 17 September 2021 op die ATKV se Facebookblad bekend gemaak word.

Mediaverklaring: ATKV-tak PEAAT vier sewe dekades op die planke

ATKV ATKV-Portaal 2021-02-10

"ATKV-tak PEAAT bied al vir 70 jaar ’n platform vir amateurtoneelspelers waar hulle, hulle passie vir teater kan uitleef."

Mediaverklaring: Taalgenoot nou vir ’n ieder en ’n elk

ATKV ATKV-Portaal 2021-01-22

Taalgenoot bied soveel meer as die tradisionele nistydskrif: boeiende, interessante stories en artikels oor die Afrikaanse taal, kultuur en leefstyl, asook ’n in-diepte kyk na die werk van die ATKV.

Dana Snyman: Commendatio by die oorhandiging van ’n ATKV-oorkonde

ATKV ATKV-Portaal 2020-11-24

"Stories is soos brood vir die hart. ’n Mens het stories nodig soos jy water nodig het..."

ATKV-Tienertoneel 2020: Wenners aangewys

ATKV ATKV-Portaal 2020-11-19

Ná 223 nuutgeskrewe tekste, 478 mentorskapsessies en die fyn beoordeling van 255 video’s deur ons bekwame beoordelaarspaneel is die wenner van ATKV-Tienertoneel 2020 Saterdagaand digitaal aangekondig.

ATKV-Woordveertjies vir prosa, niefiksie en spanningslektuur

ATKV ATKV-Portaal 2020-10-23

Die ATKV-Woordveertjies vir prosa, niefiksie en spanningslektuur is bekendgemaak.

ATKV-Woordveertjies vir poësie, dramatekste en woordeboeke

ATKV ATKV-Portaal 2020-10-22

Die ATKV-Woordveertjies vir poësie, dramatekste en woordeboeke is pas bekend gemaak.

ATKV-Woordveertjies vir liefdesverhale en romanses

ATKV ATKV-Portaal 2020-10-21

Die wenners van ATKV-Woordveertjies in die kategorieë liefdesromans en romanses is vanoggend bekend gemaak.

ATKV-Woordveertjies 2020: Toekenning vir Leesbevordering

ATKV ATKV-Portaal 2020-10-20

"Die Toekenning vir Leesbevordering gaan vanjaar aan die Uyavula Lees- en Skryfprojek. Die projek bedien kleuters tot 13-jarige kinders in Macassar, Chris Nissen Park en Onverwacht (wat die gemeenskappe van Nomzamo, Zola en Lwandle bedien) deur middel van leesklubs en voorleesgeleenthede in Grondslagfase-klasse of vir individuele kinders. Tydens 2019 het 119 vrywilligers ongeveer 2 093 kinders bereik in vyf skole, 52 klasse en vier leesklubs."

ATKV-Woordveertjiewenners 2020: Kinderboekafdeling

ATKV ATKV-Portaal 2020-10-20

Die ATKV-Woordveertjiewenners vir 2020 in die kinderboekafdeling is pas bekendgemaak.

ATKV-Woordveertjies vanjaar aanlyn

ATKV Boeke en skrywers 2020-10-14

Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord. Wenners sal vanaf 19-23 Oktober op die ATKV se Facebookblad bekend gemaak word.

ATKV-Woordveertjies 2019 oop vir inskrywings

ATKV ATKV-Portaal 2019-04-25

Die 2019 ATKV-Woordveertjies word op Vrydag 6 September in Stellenbosch toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Woensdag 5 Junie 2019.

ATKV-MSW wys nuwe besturende direkteur aan

ATKV ATKV-Portaal 2018-11-08

"Die ATKV het bekend gemaak dat Sonél Brits die nuwe besturende direkteur van die ATKV-MSW (maatskappy sonder winsoogmerk) is."

ATKV-Woordveertjies 2018: Finaliste bekend gemaak

ATKV ATKV-Portaal 2018-08-08

Die ATKV-Woordveertjies bekroon elke jaar uitsonderlike bydraes rondom die Afrikaans woord en finaliste vir dié jaar se toekenningsgeleentheid is pas bekend gemaak.

Bridgitte Mathews aangewys as voorsitter van die ATKV-direksie

ATKV ATKV-Portaal 2018-07-19

"Bridgitte dien sedert 2014 op die ATKV-direksie. Sy beskik nie net oor ’n wye kennis van die Afrikaanse taal nie, maar is ook Engels, Zoeloe, Frans en Setswana magtig."

Top