ATKV-MSW wys nuwe besturende direkteur aan
2018-11-08"Die ATKV het bekend gemaak dat Sonél Brits die nuwe besturende direkteur van die ATKV-MSW (maatskappy sonder winsoogmerk) is."
ATKV-Woordveertjies 2018: Finaliste bekend gemaak
2018-08-08Die ATKV-Woordveertjies bekroon elke jaar uitsonderlike bydraes rondom die Afrikaans woord en finaliste vir dié jaar se toekenningsgeleentheid is pas bekend gemaak.
Bridgitte Mathews aangewys as voorsitter van die ATKV-direksie
2018-07-19"Bridgitte dien sedert 2014 op die ATKV-direksie. Sy beskik nie net oor ’n wye kennis van die Afrikaanse taal nie, maar is ook Engels, Zoeloe, Frans en Setswana magtig."
ATKV se #AJV2018: kwaliteit, kreatiwiteit in die vierde industriële revolusie
2018-07-19"Die ATKV het met vanjaar se jaarverslag weer bewys watter kritieke rol die organisasie speel in innovasie en opleiding en om seker te maak dat die individu en gemeenskappe floreer."
ATKV-Woordveertjies 2018: Nou oop vir inskrywings
2018-04-25Die 2018 ATKV-Woordveertjies word op 31 Augustus in Stellenbosch toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag 1 Junie 2018.
Sopraan wen ATKV Klassiekesangkompetisie
2017-09-21Tydens ’n glansgeleentheid by die Hugo Lambrechts Musieksentrum op Saterdagaand, 16 September is die jong sopraan, Cecilia Rangwanasha (23) aangewys as die algehele wenner van die nasionale klassiekesangkompetisie, ATKV-Muziqanto.
Afrikaans: Grensloos oor genres heen
2017-08-08Kom kuier op 12 Augustus in die Drostdy-teater vir ATKV-Crescendo se musiekproduksie Grensloos 2017. Puik musiek. Grensloos oor genres heen en in Afrikaans.
Skryf jou gedig vir ATKV/Kuier-gedigtekompetisie in
2017-05-10Trek jou pen en papier nader, want dit is weer tyd vir ATKV en Kuier se gedigtekompetisie. Die kompetisie sluit 30 Junie 2017.
Albie Louw (1926–2017)
2017-02-07Albie Louw en Nico Carstens is op dieselfde dag, 10 Februarie 1926, gebore. Op 26 Julie 2010 het die ATKV dié twee konings van die Afrikaanse ligte musiek vereer.
Marga van Rooy oorlede
2017-01-16Die baie bekende aktrise Marga van Rooy is op Sondagmiddag 15 Januarie oorlede.
Twee splinternuwe rieldanskampioene gekroon
2016-12-06Dit was die rieldansers van Clanwilliam wat met hul vernuftige voetwerk in die stof koning gekraai het tydens die ATKV-Rieldansfinaal van 2016.
ATKV-betrekkings: Digitale koördineerder by LAPA Uitgewers
2016-11-18Die ATKV is ’n dinamiese en snelgroeiende Afrikaanse kultuurorganisasie en het ’n vakature vir ’n gekwalifiseerde persoon om as digitale koördineerder by LAPA Uitgewers in Pretoria diens te verrig.
Pass 'ie torch aan
2016-11-11Die ATKV-tak op Atlantis het besluit om twaalf vroue as fakkeldraers te vereer. Hierdie vroue is pioniers. Hulle is bakens, elkeen dra hulle eie lig na die donkerste dele van die gemeenskap.
ATKV groet Nico Carstens
2016-11-02Die ATKV wil sy medelye betoon aan familie en vriende van Nico Carstens in dié hartseertyd.
ATKV-Spelathon: SPEL weer terug in spelling
2016-10-20ATKV-Spelathon: Behalwe die opvoedkundige waarde van hierdie projek, het die gehoor ook met die vermaaklikheidswaarde daarvan kennis gemaak.
