KOER lanseer Armand hoog in die app-mosfeer
2022-05-31"Van die begin af wou ons natuurlik hê dat ons voëltjie die nes moet verlaat en vlieg, maar ons het nie verwag dat hy teen só ’n tempo en met sulke krag die app-mosfeer sou bestyg nie!" – Armand Aucamp oor die sukses van sy maatsoek-toep, KOER.
Landbou Boerekos – die beste gebak deur Arina du Plessis: ’n resensie
2020-10-12"Kos is die een ding wat ons almal, oor grense heen, binne enkele sekondes in ’n oomblik kan plaas: ’n reuk, ’n smaak, ’n gevóél … nostalgie! En dit is presies wat Arina in haar boek so perfek regkry."
"Woorde" deur Armand Aucamp
2013-01-02 Harmoniseer met die geluidwoorde, klagtes wat jy pleit
Geluid wat jy kan fluit
of dit sing
"Pleit die stilte" deur Armand Aucamp
2012-10-27 Ek is te gebroke om jou reg te maak.Maak dit regtig nie meer saak?
Wat ek is of wat ek doen.
Doen ek net wat goed genoeg is vir jou.
"Dagbreek" deur Armand Aucamp
2012-10-27 Drange vermeerder die dreigheid in my.Die soeke na niks, wat ek moet kry.
Die liefde word pyn, dit bloei, maak seer.
Al wat ek moet besef is, dat selfs 'n dandelion sal jy waardeer

