Anne-Marie Mischke

Na 'n leeftyd in die joernalistiek (Die Transvaler, Beeld, Rapport) het ek drie en 'n half jaar gelede afgetree. Deesdae hou ek my besig met vertaal- en redigeerwerk vir uitgewers. Ek woon in Johannesburg, jare al.

Koning Zwelithini: Toe word die media se eer darem gered

Anne-Marie Mischke Elders gesien 2021-03-15

"G’n sprak is gesprook oor sy xenofobiese uitlatings in 2015, een van die aanleidings tot daardie jaar se erge xenofobiese aanvalle, nie. Nie ’n woord oor sy homofobiese uitlatings nie."

The land is ours: die wortels van grondbesit en grondonteiening lê diep

Anne-Marie Mischke Resensies 2018-10-31

"Selde nog het iemand, in die woorde van Ngcukaitobi, soveel lig gewerp op die werklikheid van menslike lyding wat die gevolg van dié wet was. Msimang was die eerste een wat verstaan het dat die wet se reikwydte veel verder was as grondonteiening."

Hennie Serfontein (1933–2017): Afrikaner buite die laer

Anne-Marie Mischke In memoriam 2017-07-31

"Maar Hennie [Serfontein] kan in vrede rus: hy het enduit geleef en gewerk soos sy gewete aan hom voorgeskryf het."

Sekurokrasie-seminaar: Julius Malema – ’n nuwe kinkel in die sekurokrate se kabel?

Anne-Marie Mischke Seminare en essays 2016-05-11

"Hoe ook al, tussen die sekurokrate en Malema is ons nou op ’n baie, baie ongemaklike plek. Die “bedreiging” waarteen die sekurokrate so waarsku, het vlees en bloed gekry."

Arabiese Lente: Ons sien die afgrond, maar daar’s nog omdraaikans

Anne-Marie Mischke Seminare en essays 2015-07-22

"Dis asof die mengsel van uiteenlopende negatiewe en positiewe faktore ʼn soort spanning veroorsaak wat ons staande hou. Vir hoe lank?"

Top