Elton die verskriklike April verloor dit deur Carin Krahtz: ’n boekresensie
2018-02-06"Dit is beslis ʼn lekker boek en is vir die jonger leser verteerbaar sonder om oppervlakkig of prekerig te wees. Hopelik hoor ons in die toekoms meer oor Elton April."
Die boosaardige broers Botha deur Adeline Radloff: ’n boekresensie
2017-12-14"Hierdie teks is besonders en is ’n waardevolle bydrae tot die Afrikaanse kinderliteratuurkorps."
Die Boendoesbaai-ding deur Rudi Venter: ’n resensie
2017-10-31"Anders as die tradisionele speurverhaal is hier nie ’n moord in die ware sin van die woord betrokke nie en kan hierdie speurverhaal die grondslag lê vir die jong leser om speurverhale te geniet."
Ink deur Ingrid Mennen, ’n resensie
2017-05-11"Hierdie boek bied ongetwyfeld iets nuuts vir die klassifisering van prenteboeke. Buiten die postmodernistiese aard kan dit gebruik word om ’n leeskultuur by jong kinders te bevorder."
Baas Baba deur Marla Frazee: ’n resensie
2017-04-18"Baas Baba is ’n lekker tong-in-die-kies boek vir toekomstige mammas, veral as daar ’n boetie of sussie betrokke is."
Resensie: Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran
2014-12-10"Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran is ’n besonderse boek. Dit is die tweede vertaling van Eric-Emmanuel Schmitt se tekste uit Frans in Afrikaans deur Naòmi Morgan."

