Angie Gallagher

Angie Gallagher voltooi in 2010 ’n BA Kommunikasiegraad met filosofie aan die Noordwes-Universiteit. Na afloop hiervan is sy vir twee jaar Engels-onderwyser in Suid-Korea en beklee daarna ’n meer korporatiewe pos. Tans is Angie ’n vryskutskrywer op Richmond in die Bo-Karoo.

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Angie Gallagher

Liné Loff, Angie Gallagher Skrywersonderhoude 2017-10-12

"Ek sal seker nog kan leef, maar my lewe sal baie armer wees sonder gereelde gesels met my mense oor meer as net die prys van brood en melk."

Liefde op papier: Nagboer

Angie Gallagher 2014-12-11 "Om oop te spalk, nét reg te vat
die bedding stadig om te dolf
Klamte slaan op, die grond is nat"

Internét

Angie Gallagher 2014-02-04

"intermediêr aan’t hang
soos ’n komper met ’n wurm
tussen die cloud en die hel
boots dié interieur alles
in 8-bit na"
 

Kringloop

Angie Gallagher 2013-12-04 sit ’n oue êrens op ’n stoep
vergeefs herinnering en oproep
van iets, ontasbaar, tussen toe
en nou se af en toe onthou

Sieners

Angie Gallagher 2013-10-23

"die futuriste se prognose is helder:

'dankie' se dae is getel
geheime word eersdaags openbaar"
 

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Okcheon, Suid-Korea – ’n Oorsig

Angie Gallagher 2012-07-17 Angie Gallagher skryf oor Okcheon, "die Suid-Koreaan se Suid-Afrika."

"Alle regte voorbehou" deur Angie Gallagher

Angie Gallagher 2011-11-09 Daar steek ’n dwars ding in almal se krop
Maar as die wind die sifdeur buite laat skop
Geniet ons die kromming van elke hoë boom
Terwyl die huisvrou heimlik van eie roem droom
Top