Boekedag 2012: Andries Visagie kies 'n karakter
2012-04-19 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?
Afrikaanse Skrywersunie: inligting oor die stigtingsvergadering
2012-02-29 Hierdie kennisgewing word gerig aan almal wat belangstelling uitgespreek het om by die Afrikaanse Skrywersunie aan te sluit.
Dwaalpoort moontlik die heel beste roman van 2010
2011-01-25 Dwaalpoort is Alexander Strachan se eerste roman sedert Die werfbobbejaan,wat in 1994 verskyn het. In 1997 het hy wel ’n kortverhaalbundel, Agter die suikergordyn, gepubliseer en nou het hy sy drama Kloof (2003) herskryf en goed daarin geslaag ...
’n Seksuele krisis op die plaas: Helena Gunter se Op ’n plaas in Afrika
2008-03-12 Die bundel sluit alreeds met die titel doelbewus aan by die lang tradisie van die plaasliteratuur in Afrikaans en dit is verder opvallend dat situasies wat te make het met ’n gekwelde seksualiteit feitlik in elke verhaal verantwoordelik is vir die krisis waaromheen die verhaalgebeure wentel.
TT Cloete se ''rykdom van die onvoltooide'': Andries Visagie voer 'n onderhoud met TT Cloete
2007
2007-06-29
U het reeds ’n negetal digbundels gepubliseer sedert u debuut in 1980 met Angelliera. Is dit vir u belangrik om elke dag met die poësie besig te wees of kry u eerder sporadies die inspirasie om die pen op te neem? Kortom, hoe gaan u te ...
Agaat as kultuurdokumentasie vir die toekoms
2006-07-13 Naas Chris van der Merwe se LitNet-resensie van Marlene van Niekerk se boek Agaat is Johann Rossouw se artikel in die Vrye Afrikaan tot dusver die volledigste en interessantste leesverslag van Van Niekerk se magistrale roman. In sy gereelde ...
Bidsprinkaan een van André P Brink se beste romans in jare
2005-07-13"Brink se lesers kan daarna uitsien om in Bidsprinkaan die bekende Brink-tematiek in ’n verfynde en beleë vorm terug te vind."

