Albert du Plessis

Circa 1963

Is jy hier vir die musiek? (Of sit dit in jou klere?)

Albert du Plessis 2012-09-27 "Onwillekeurig, voor ek kan keer en per ongeluk glip die woord 'sell out' by my mond uit ..."

Lekkermeisie op perkussie – Vinnig en hard

Albert du Plessis 2012-09-07 Albert du Plessis gooi ’n waarderende ogie na van die mees vername vroulike tromspelers van die afgelope paar dekades. 

Don de Ruiter verklaar Utopia

Albert du Plessis 2012-08-16 Don de Ruiter en sy handlanger, Sarel, betree die utopiese poorte van Gelukkige Eiland.

That Great Gig in the Sky (Klassiek wat weergalm in die 21ste eeu)

Albert du Plessis 2012-08-03 Luister (en kyk) hoe leef klassieke musiek voort in hedendaagse toonsettings.

Afrikaanse Musiek: Eiendoms (Beperk) – (Groot op gelukkige Eiland)

Albert du Plessis 2012-07-18 "Almal voel en lyk en dink en klink dieselfde."

Maak ’n pyp en dans (’n Begeleide trippie op soek na die droom)

Albert du Plessis 2012-07-05 Na wie se pype dans jy? Albert du Plessis neem jou op 'n trippie van orrelmusiek deur al die genres.

Wat het geword van die blomme? (’n Niewetenskaplike besinning oor revolusie en die Groot Goue Treffer)

Albert du Plessis 2012-06-22 "Die gemiddelde Afrikaanssprekende word vandag meer as ooit deur die Afrikaanse media toegegooi met ’n oorvoorsiening van die 'eie ons', ter uitsluiting van enige vernuwende invloede vanuit die res van die wêreld."
Top