abre

troebadoer, liedjieskrywer en poet...

"Die lyne op my hand" deur Abre van Wyk

abre 2012-11-26 Jou hart was al tien keer gebreek
Dis merke wat nooit weggaan nie
En die laaste keer bly vassteek
tot jy reg is om aan te gaan

"Heaven only knows" by Abre van Wyk

abre 2012-11-26 I’m sitting by the window
watching stars in the endless night
I try not to think about you
But oh, what a pretty sight

"Nuwe lewe" deur Abre van Wyk

abre 2012-11-26 Ek het lank geswyg
omdat ek bang was vir die pyn
Maar sonder dit alles
was ek niks sonder jou

"Akkerdoppie" deur Abre van Wyk

abre 2012-11-20 Ek sien jou met die rooi Tassenberg-sambreel
‘n Geskenk wat ek met jou wou deel
Jy het dit saam met my hart gekry
Meisiekind, ek wou by jou bly

"Branders oor jou voete" deur Abre van Wyk

abre 2012-11-20 Met die eerste oogopslag van jou
moes ek my hart in my hande vashou
Ek het jou een aand laat ontmoet
En ek dink ek het jou drie keer gegroet

"Die Winter" deur Abre van Wyk

abre 2012-11-20 Ek hang my skuldgevoelens
oor die sekelmaan
Sodat ek môre
sonder dit kan opstaan

"Doen wat jy moet doen" deur Abre van Wyk

abre 2012-11-20 Onthou jy nog die dae toe buite speel nog in was?
Onthou jy nog die dae toe jou pa nog jou held was?
Onthou jy nog die dae toe sandkastele en lugkastele dieselfde ding was?

"Liefde op die platteland" deur Abre van Wyk

abre 2012-11-20 Ons storie het begin in die lente
Soos die bloeisels op die bome
Kleurvolle nuwe uitdagings
Nuwe lewe, nuwe drome

"Stilbaai" deur Abre van Wyk

abre 2012-11-20 Vat die afdraai op die N2
Die paadjie na die diep blou see
Na 26km se ry
Sal jy die “Baai van die Slapende Skoonheid” kry
Top