
Ons het op 24 Februarie gevra: “Wat wil jy vir Anderson Cooper sê oor die Afrikaner?”
Julle het geantwoord:
- Stacey van der Walt: Aan Anderson Cooper: Dit bly ’n betwiste vraag
- Barend van der Merwe: Aan Anderson Cooper: Insake die verslag oor Afrikaners
- Anna Ahlschlager: Aan Anderson Cooper: Ons sal lewe, ons sal sterwe
Stacey van der Walt se brief wen R500. Baie geluk.

