Wiskunde, graad 10: Vraestel en memorandum (November)

  • 7

Prent: Pixabay

Is jy in graad 10 en wil jy ’n Wiskundevraestel uitwerk om jou jaar se werk te hersien? Moenie toelaat dat Wiskunde jou oorweldig nie! Hier is ’n gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Kliek hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 10 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 2

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1

Wiskunde met LitNet-video: Graad 9, faktorisering

Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Kuberkelder: Graad 9-vraestel vir Afrikaans HT

Kuberkelder: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 1

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 7

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir jou boodskap. Jy is hartlik welkom om alles te volg. Hier is 'n skakel na die indeks op LitNet waar jy al die vraestelle op een plek kan kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur en laai af wat jy nodig het. Dit is gratis aflaaibaar, in PDF-formaat. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Menán van Heerden

      Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top