Reguit met Robinson: ’n videogesprek met Jaco Deacon

  • 0

Wat is die vaardighede wat matrikulante vir die nuwe eeu en die ekonomie benodig?

Hoe floreer ’n skool in moeilike omstandighede?

Watter rol speel moedertaalonderrig? 

Freek Robinson gesels met Jaco Deacon, uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas).

Lees en kyk ook:

’n Donker wolk en ’n nuwe skooljaar: ’n gesprek met ’n skoolhoof van Kuilsrivier

Reguit met Robinson: ’n videogesprek met Theuns Eloff

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top