Pasgelaai
Bekendstelling: Pastoor deur Pat Stamatélos
2013-09-10 Tafelberg en Waverley-biblioteek nooi jou na die bekendstelling van Pat Stamatélos se nuwe roman, Pastoor.Het einde van een tijdperk – drie prominente docenten aan de Universiteit Leiden nemen afscheid
2013-09-10 "Op vrijdag 6 september 2013 namen drie prominente docenten van de opleiding Nederlands aan de Universiteit Leiden afscheid. Eep Francken, Ton Harmsen en Peter van Zonneveld floreerden nog één keer in vol ornaat voor de sectie Letterkunde."Daar's 'n engel in my koskas
2013-09-10 Naomi Meyer het gaan uitvind wie Willie Strauss van Daar's 'n engel in my koskas is en nog gaan hoor omtrent sy vertoning vanjaar by die Clover Aardklop-kunstefees.Die Digter, die Keiser, die Paleis
2013-09-10 Kan 'n digter met woorde 'n keiser van sy paleis beroof? Hierdie rubriek soek raad vir skrywers by Jorges Luis Borges en maak ook 'n draai by die Venesiese Biënnale. Lees verder ...Die ander vrou by SASNEV
2013-09-10 Op Woensdag 4 September het Kristel Loots en ST Potgieter, ’n kliniese sielkundige, ’n baie interessante gesprek gehad oor 'die ander vrou' – die onderwerp van Kristel se jongste roman.LAPA by die Tulbagh Lentefees
2013-09-10 LAPA se skrywers het by drie geleenthede opgetree by Tulbagh Lentekunsfees op Saterdag 7 September 2013. Izak de Vries het foto's geneem.
Afrolingua
2013-09-09 aysh, ultra-Orwelliaans, Trantaliaans, neo-Afrikaans,Vlakte-medium, hooftaal, agt’r tralies, in ied’r tronk,
nu gru, tot post-demokraties pejoratief v’rreduseer,
sprek’r aanslag vannie kop-in-een-mus-spul ontbeer
Die ware stoffasie van Afrikaners?
2013-09-09 Afrikaners is mos trots op die Hollandse herkoms of hoe?
Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie
2013-09-09 As ras ’n sosio-politieke konstruk genoem word, hoe dit dan die woord uit die taal en woordeboeke verban.
Oor Jaco se antwoorde
2013-09-09 Om debat te voer geld 'n paar beginsels en een belangrike een is dat persoonlike opinies, met ander woorde stelling sonder feitelike stawing, taboe is.
Vir Angus oor sy Kennisbrief
2013-09-09 Dit is natuurlik jou goeie reg om op 'n kissie te klim en jou oortuigings ten opsigte van godsdiens te verkondig, dis immers 'n vry land (alhoewel, ek wonder) maar hoekom altyd op 'n neerhalende manier?
Afrikaners wat doen en nie net praat nie
2013-09-09 Vervolgens onlangse AfriForum se aktiwiteite wat die nuus gehaal het in News 24.
Selfbeskikking – Opsie 3
2013-09-09 Ek herhaal hierdie (5/11/12) weens die feit dat Afrikaner-selfbeskikking weer onlangs ter sprake was en dat daar nuwelinge nou hier op SêNet deelneem.
'n Literêre Van Gogh?
2013-09-09 Dit word mos beweer, deur mense wat behoort te weet, dat die kunskilder Vincent van Gogh ... wel, effens versteurd was.Pappa – ek soek my eie toilet
2013-09-09 Ek en manlief in die berge. Besig om langs asemrowende watervalletjies vir ons ’n shack te bou.'n Huldeblyk aan my dogter
2013-09-09 "Die datum 9 September is sedert verlede jaar in ons geheue, want dit is die sterfdatum van ons jongste kind."
