Pasgelaai
Clover Aardklop 2013: Kabous Meiring gesels oor die ATKV Boeke-oase
2013-09-12 Die ATKV Boeke-oase by Clover Aardklop is daagliks oop van 09:00 tot 19:00 en alles wat daar aangebied word, is gratis. Naomi Bruwer het by Kabous Meiring uitgevind wat besoekers kan verwag.
Afrikaanse media verpot!
2013-09-12 Nog geen gedrukte media of radio in Afrikaans het berig oor Vsa-gesteunde Siriese rebelle se kindersoldate nie?
Die wonderlike wit ex Saffas in buiteland ...
2013-09-12 Hier is mense wat konstant kots oor hoe wonderlik is lewe in die EU, OZ, NZ en Kanada oa ...
Is NZ veilig vir kinders?
2013-09-12 Elk geval, nie een van NZ of OZ sal plekke wees waar 'n ouer ooit moet oorweeg om hul telgies te laat leef of skoolgaan nie!
wat maak Mens?
2013-09-12 Waarheid, Veritas, maak altyd lekke seer, seerd’r’s seer,t’veel vannie meerd’rheid moet meest’l meest’ ontbeer,
Waar of 'urban legend'? - nie vir sensitiewe lesers nie
2013-09-12 As jy nie Afrikaans kan of wil praat of verstaan nie, jammer vir jou.
ong’ew’naard
2013-09-12 in “Duiw’lspiek”-dissip’lskas skiet een moersk’ kraak,sien nu, duidl’k, pr’sies, waar, plus hoe, stanie saak,
wat’t Self-d’struksie, “Duiw’lspiek” m’t m’kaa t’maak,
hoe struktuurg’weld ’n Mens, Naaste, se sak(e) raak
Pedofiele en die Vatikaan
2013-09-12 Die Rooms Katolieke kerk is kort-kort in die nuus oor kindermolestering.
911 Sameswering en die eentonige Chris Dippenaar
2013-09-12 Ek meen; wie kan nou teen die regering van die dag se media en kundiges stry?
Amerika se rol in die wêreld
2013-09-12 As mens die Amerikaners se geskiedenis lees, is die enigste oorlog wat hulle ooit gewen het die vryheidsoorlog.
Hoe antwoord ek so 'n vraag?
2013-09-12 “Jy is al hierdeur. Wat het jy gedoen om dit reg te kry? Hoe het jy uit die moeilikheid gekom?”
Deel van en tog nie deel nie
2013-09-12 ’n Volk deel van ’n nasie, tog apart. ’n Paradoksale volk. Dit is die Jodendom.
Obama: Nobel-pryswenner vir Vrede
2013-09-12 Die Noorweegse Nobel Komitee wonder seker tans watter enorme flater hulle begaan het toe hulle ’n klompie jare gelede hierdie huidige Amerikaanse president die Nobelprys vir Vrede toegestaan het.
