Maureen Visser2013-09-26Kan ek iets doen aangesien dit my pa se wens was en vir my baie sentimentele waarde is aangesien hy en my ma baie hard gewerk het om iets vir die kinders na te laat.
Kobus de Klerk2013-09-26Daar is al sóveel pogings in die laaste dekades aangewend om die kwessie vir die homoseksuele deur te haak, dat dit nou al eintlik vervelig is want daar is soveel uiteenlopende opinies soos wat daar vanuit hulle oord kommentatore is die knoop vir hulle te probeer deurhaak.
Cornelius Henn2013-09-26Considering all the clever critics and their remarks along with my usual contributions, I thought it proper to tackle the subject in a cool manner - moreover, to have word in English so they may have grips too.