Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam.
In die volgende video in hierdie weeklikse reeks besoek hy die geleentheidsuitstalling Formafantasma – Oltre Terra by die Stedelijk Museum.
* Hierdie uitstalling duur tot 13 Julie 2025.
- Lees meer hier: Stedelijk.nl
Kyk ook:


Kommentaar
Heel interessant. Dankie Johan!