Die maandelikse LitNet-insetsel is deel van die Barakat-program.
LitNet argiveer Radio 786 se maandelikse Barakat-program. Barakat, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad en LitNet.
Die tema vir Oktober 2024 se Barakat-program is “Bring Afrikaans terug huis toe gedurende Erfenismaand en elke maand”.
In die LitNet-insetsel gesels Robyn van de Rhede en Menán van Heerden met kultuurerfenisaktivis Mogamat Kamedien.
Fatima Allie gesels met Calvyn Gilfellan, uitvoerende hoof van die Kasteel de Goede Hoop.
*Hierdie program is op 6 Oktober 2024 op Radio 786 uitgesaai.
Luister hier na die program:
Luister ook:

