Mogamat Kamedien

Mogamat Kamedien is ’n kultuurerfenisaktivis en die stigter van die Facebook-groep Arabiese-Afrikaans.

LitNet-insetsel op Radio 786 se Barakat-program: ’n onderhoud met Mogamat Kamedien

Menán van Heerden, Robyn van de Rhede, Mogamat Kamedien Onderhoude 2025-01-05

Radio 786 se maandelikse Barakat-program, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad en LitNet. In die LitNet-insetsel gesels Robyn van de Rhede en Menán van Heerden met kultuurerfenisaktivis Mogamat Kamedien.

Barakat-program: Eis jou moedertaal terug

Hein Willemse, Michael Jonas, Tasneem Chilwan, Mogamat Kamedien, Fatima Allie, Robyn van de Rhede Onderhoude 2021-10-11

Skryf jonger mense nog Arabiese Afrikaans? In die LitNet-insetsel gesels Robyn van de Rhede met Tasneem Chilwan, die tweede naaswenner van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se Arabiese Afrikaans-kompetisie (2020). Radio 786, in samewerking met die Afrikaanse Taalraad (ATR) en LitNet, bied maandeliks die Barakat-program aan. In Erfenismaand het Fatima Allie (ATR) met Hein Willemse (Universiteit van Pretoria), Michael Jonas (ATR-lid en direkteur van die ATM) en Mogamat Kamedien (kultuurerfenisaktivis en die stigter van die Facebook-groep Arabiese-Afrikaans) gesels.

Top