Die Trump-tariewe

  • 0

Trump se tariewe het ekonomiese skokgolwe op globale vlak veroorsaak.

Is ʼn resessie op pad?

Wat staan Suid-Afrika te doen?

En wat van Agoa?

Freek Robinson gesels met die ekonoom Roelof Botha oor die VSA se skitterende gebrek aan ekonomiese insig. 

Lees ook:

Tariewe, onsekerheid en ’n begroting: die kontoere van mespuntpolitiek (3 April 2025)

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top