Roelof Botha

Roelof Botha is ’n bekende ekonoom en ekonomiese raadgewer van die Optimum Beleggingsgroep. Hy is onder meer ook deeltydse dosent by die GIBS-sakeskool van die Universiteit van Pretoria.  

Staatsrede 2024

Freek Robinson, Roelof Botha Onderhoude 2024-02-14

Suid-Afrikaners gaan in die 30ste jaar van demokrasie binnekort stembus toe. Gaan die 2024-verkiesing ’n waterskeiding wees? Freek Robinson gesels met ekonoom Roelof Botha oor die ware stand van die nasie.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-onderhoud met Roelof Botha en Markus en Joe Becker

Freek Robinson, Roelof Botha, Markus Becker, Joe Becker Onderhoude 2020-08-14

Ons toekoms in Suid-Afrika: Is hierdie vier positiewe scenario’s moontlik?

Top