Op pad na ’n klooster in die sneeu
Johannes de Villiers
Human & Rousseau
ISBN: 9780798185400
- Johann Rossouw lewer ’n gereelde rubriek aan LitNet.
In hierdie video-aflewering van die Johann Rossouw-gespreksreeks praat Johann Rossouw met Johannes de Villiers oor De Villiers se roman, Op pad na ’n klooster in die sneeu.
- YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/-ZfI9uILRYw
Lees en kyk ook:
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: video-opname van gesprek met Dana Snyman oor Seun
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n onderhoud met Pierre-Marie Finkelstein
Kommentaar
Baie dankie aan die twee gespreksgenote. Om na hierdie gesprek te luister, was vir my 'n aangrypende belewenis, en alles in die lieflikste Afrikaans.
'n Meesterstuk van 'n gesprek.