Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n onderhoud met Pierre-Marie Finkelstein

“Hoe verklaar ’n mens liefde? Om ’n boek te lees – en te vertaal – beskou ek as ’n ontmoeting. ’n Ontmoeting met iemand anders se wêreld, verbeelding ens. Jy moet ’n aanrakingspunt vind met die teks.”