Toyota Stellenbosch Woordfees
Persverklaring: Kom sit aan by US Woordfees 2017 se programbekendstelling
2016-11-09Die US Woordfees se program vir 2017 word op Donderdag 17 November feestelik in Ryneveldstraat, Stellenbosch, bekendgestel. Die geleentheid in in die vorm van ‘n lang tafel en die publiek word genooi om dit by te woon. Hier is nog inligting.
Persverklaring: Inskrywings vir US Woordfeesbundel verdubbel
2016-11-09Byna twee keer soveel inskrywings is ontvang vir die US Woordfees se kortverhaalkompetisie vir 2017 as vir die bundel se eerste uitgawe in 2016.
Persverklaring: WOW Spelfees se wenners
2016-10-24"Sowat 300 kinders van ongeveer 100 skole het op Saterdag 22 Oktober 2016 byeengekom om hul spelvermoëns te meet."
Persverklaring: Wenverhaal in US Woordfeesbundel 2017 kry R30 000
2016-09-15"Die US Woordfees se baie suksesvolle eerste kortverhaalbundel, wat in 2016 tydens die Woordfees bekend gestel is, sal in 2017 selfs meer skop hê wanneer die skrywer van die wenverhaal wat in die bundel opgeneem word, R30 000 losslaan."
USK-onderhoud: Oor internasionale toekennings en Varsity Sing op kykNET
2016-08-02"'n Mens leer soveel in die universiteitskoor dat dit vir my gelykstaande is aan 'n ekstra graad."
Boekresensie: Bly, die US Woordfeesbundel 2016
2016-07-27"In die voorwoord van dié versameling noem die US Woordfeesdirekteur Saartjie Botha dat die Woordfeesdireksie vir sy 'lesende gehoor' graag iets ter herinnering wou gee as net ‘n T-hemp. Derhalwe is besluit om ‘n bundel kortverhale saam te stel van 24 gepubliseerde skrywers se werk. Dank die heelal vir hierdie wyse besluit."
Bekende in boekkringe nou deel van US Woordfees
2016-06-28Die US Woordfees het vandag aangekondig dat Elmari Rautenbach, ’n bekende in boek- en joernalistieke kringe, voortaan die US Woordfees se boekeprogram sal koördineer.
Uit die argief-onderhoud: Vrouespore deur my dorp, Winnie Rust
2016-05-12"Ja, my voedingsbron is my dorp, my area. Ek onderstreep wat die skrywer Amo Oz sê: 'The universe is where you are.' En daarmee hoop jy as skrywer om die lokale in die universele te anker."
Foto's: WOORDtroFEES 2016
2016-04-20Die wenners van vanjaar se WOORDtroFEES is Maandag 18 April tydens 'n geleentheid in die Stellenbosch Stadsaal aangekondig.
US Woordfees 2016: Kook saam Kaaps wen 'n WOORDtroFEE
2016-04-19"Ek het nou besef dis nie ’n droom nie. Gisteraand het ek nog gedink dis ’n droom."
WOORDtroFEES 2016: Wenners
2016-04-18Die sewende jaarlikse WOORDtroFEES, ondersteun deur die ATKV, is Maandagaand tydens ’n geleentheid by die Stellenbosse Stadsaal oorhandig. Hier is die wenners.
US Woordfees 2016 sonder weerga
2016-04-05"Universiteit Stellenbosch se Woordfees 2016 was ’n fees van ongekende hoogtepunte en sukses."
Die Suid-Afrikaanse staat en ekonomie voor en na 1994: het die luiperd sy kolle verander?
2016-03-31"Maar behoort ons verandering deur hierdie politieke lens te kyk? Die NWW-lens wat ek nou gaan beskryf sê nee – dit is te beperkend."
US Woordfees 2016-teaterresensie: A doll's house
2016-03-30"Die talentvolle Christiaan Olwagen weet nét hoe om die donker atmosfeer wat onder die oppervlak broei, te ontsluit."
US Woordfees: WOORDtroFEES-nominasies vir 2016
2016-03-30Die WOORDtroFEES word op 18 April 2016 op Stellenbosch oorhandig. Hier is die nominasies.
US Woordfees 2016-teaterresensie: Plant vir my 'n boom, André
2016-03-18"Steinmair het puik navorsing gedoen. Aan die een kant is daar die bekendheid van die briewe, aan die ander kant gee sy agtergrond wat nié in die briewe vervat word nie – soos die redes waarom die reis na Spanje en Parys so rampspoedig was."
US Woordfees 2016: Die gees van die fees
2016-03-17US Woordfees 2016 is verby, maar die Woordfees sal tog bly. 'n Paar kiekies vir die onthou.
US Woordfees 2016: Buite blaf die honde swart, Frankryk en Suid-Afrika
2016-03-16"Om skuld te erken is ’n belangrike deel van hierdie drama. By gebrek aan skulderkenning word mense in die rug gesteek."
