2014-10-29Volgens Saartjie Botha, bestuurder van US Woordfees 2015, dui die tema nie net op die fees se ouderdom nie, maar is sestien onse ook ’n verwysing na die inklusiewe en diverse aard van die US Woordfees. Identiteit word bepaal deur baie verskillende faktore en mense is lankal nie meer geneë om as eendimensioneel geklassifiseer te word nie.
Izak de Vries2014-10-29"Shantille Klaasse, van St Anna Sekondêr in Springbok, is ook geneig om te hakkel. Dít was een van die goed wat gemaak het dat sy dieper moes delf en meer moes konsentreer as enige ander deelnemer aan Saterdag se landswye Afrikaanse Spelfees vir Graad 9-Huistaalleerders."
2014-10-16Die finale ronde van WOW se Nasionale Spelfees word Saterdag 18 Oktober in Stellenbosch aangebied. Leerders van Graad 1 tot 10 uit agt provinsies by die Universiteit van Stellenbosch bymekaarkom om hul klank- en spelvaardighede te meet.
2014-05-13Zahn Loots en Elizabeth Looch is Opvoedkunde-studente wat hul opinie deel oor die drama Na-aap, as klasopdrag bygewoon tydens die afgelope Woordfees.
Naomi Bruwer2014-04-14Die US Woordfees se topproduksies, kunstenaars en skrywers is op Maandag, 14 April 2014 by die vyfde WOORDtroFEES, moontlik gemaak deur die ATKV, aangewys. Die funksie is op die spogplaas L’Avenir buite Stellenbosch gehou.
Izak de Vries2014-03-26Toilette, hansworse, parkeerwagte en gesiene skrywers. Niks of niemand het die lens van Izak de Vries se kamera ontkom nie. Kyk vir oulaas saam.
Izak de Vries2014-03-17 Fanie Viljoen maak die meisies by Bloemhof bly toe hy kom kuier. Die US Woordfees maak ook die res van die wêreld bly. Kyk na nog foto's van Izak de Vries by vanjaar se fees.
Gerrit Rautenbach2014-03-13Dit was wel in die Boektent waar die wildeman van Palmwag in Namibië met Erns Grundling gesels het, maar dit het gou gevoel of hulle laatnag om ’n kampvuur sit.