SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Huis, paleis, pondok, varkhok

CM SêNet-briewe 2017-03-06

"Hopelik sal die bewoners ..."

Vir Dirk oor die agteruitgaan van Afrikaans

LitNet SêNet-briewe 2017-03-06

"Dankie Dirk vir die storie oor ‘verlief neem’ en ‘vir lief neem’ ..."

Die mag van woorde

CM SêNet-briewe 2017-03-06

"Ook vir sommige geleerdes is dit moeilik ..."

Grondverdeling en ander obsessies

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-03-03

"Ek wonder deesdae baie oor stommiteite in SA ..."

Plaasveiligheid en belasting. Nie so goedkoop nie

Dirk Rigter SêNet-briewe 2017-03-01

"Oester skryf (Plaasmoord, 28 Feb) oor die gebrek aan sekuriteitsmaatreëls wat hy dikwels aantref op plase ..."

Eisch!

Angus SêNet-briewe 2017-03-01

"Geloof, hoop en liefde ..."

Juig

CM SêNet-briewe 2017-02-28

"Dit het miljoene jare geneem ..."

Plaasmoord

oester SêNet-briewe 2017-02-28

"Sonder om op die wa te spring moet mens, as jy vanuit 'n sekuriteitsomgewing kom,  kommentaar lewer op die vlaag plaasmoorde ..."

Duur juwele

oester SêNet-briewe 2017-02-27

"Ken haar al ’n paar jaar. Van voor sy met die vername man getroud was ..."

Tee vir die krisis

Tiens SêNet-briewe 2017-02-24

"Vanoggend hoor my vriend Ronnie iemand buite en hy is by my verby voordeur toe ..."

Vir Jan Rap oor taal, grammatika, feite, teorieë en Afrikaans

Angus SêNet-briewe 2017-02-23

"Jy het die kat deeglik beet, maar ongelukkig aan sy stert ..."

Repliek op Dirk en Angus se kommentaar op my brief van 16 deser

Jan Rap SêNet-briewe 2017-02-22

"Dirk jy yl as jy dink Afrikaans het ooit “die septer geswaai” ..."

Raadvra: plantekundestudies

Leon Senekal SêNet-briewe 2017-02-22

"My seun wil in ’n rigting in die plantkunde studeer ..."

Antwoord vir Angus op sy brief van 9 deser

LitNet SêNet-briewe 2017-02-22

"Ek gee moed op met jou ..."

Die deugde van ongehoorsaamheid

Usiris SêNet-briewe 2017-02-22

"Afrikaners het twee, selfvernietigende eienskappe ..."

Vir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief van 7 deser

Jan Rap SêNet-briewe 2017-02-22

"Jy lees weer half ..."

Skoonma wil in ’n “gesogte” buurt in Stellenbosch by ons kom woon.

Adriaan Reinecke SêNet-briewe 2017-02-20

"Ek het van Bessie verneem dat Ma graag by ons in ’n rustige omgewing wil kom woon ..."

So word rassiste rassiste. Of dalk nie?

oester SêNet-briewe 2017-02-17

"Staan vandag by my Somaliese vriend se winkel en ons gesels oor alles waaroor die huidige spul kamma Suid-Afrikaners nie praat nie ..."

Oor Dirk Rigter se kommentaar van 6 deser

Jan Rap SêNet-briewe 2017-02-16

"Dirk baseer sy betoog op ’n klomp verkeerde of halfwaar-aannames ..."

Pretensie van domheid

CM SêNet-briewe 2017-02-15

"Niemand wil weet ..."

Top