Poësie
Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.
Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:
- Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
- Publikasie is onderhewig aan keuring.
- Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
- LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
- ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
- Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
- Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
- LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
Sterkte met jou skryfloopbaan!
...
Read poetry by established and emerging poets.
If you would like to submit your poetry, please read the following:
- Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
- Publication is subject to a selection process.
- Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
- LitNet offers no compensation for published poems.
- The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
- If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected.
- LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Best of luck with your writing career!
Haikoes uit Poznań
2015-05-27Antoinette Klein deel haikoes wat sy die afgelope anderhalfjaar in Poznań, Pole geskryf het.
die dinge wat ek gedoen het toe ek dood was
2015-05-26"toe ek dood was,
was die lewe een groot stryd om oorlewing."
Visioene van Syd (1946–2006)
2015-03-23 "Eendag sal jy teen dagbreek regopsitEn die slapers na hulle waak aantref."
Slypskool
2015-03-17 Tydens die US Woordfees het die Sanlam/LitNet-poësieslypskool op 7 Maart 2015 plaasgevind. Een van die deelnemers aan die werkswinkel, Antonie Döckel, het 'n gedig omtrent die geleentheid geskryf.oorlewingsgebed van die 21ste-eeuse kunstenaar
2015-01-20 "bly by my, heerterwyl die messe marsjeer ..."
US Woordfees 2015: Sanlam | LitNet-poësieslypskool
2015-01-06 Jy kan nog inskryf vir hierdie slypskool. Kom skaaf saam met Lina Spies, Ronel Foster, Danie Marais en Nini Bennett aan jou gedigte by US Woordfees 2015. Kontak LitNet teen die 11de Februarie. Lees nog besonderhede hier.16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders
2014-12-10 "Dag 1 sê hy haar mond is te groot."WOORD & WINGERD met Anchien Troskie in Pretoria, 6 November
2014-10-22 Graffiti Lynnwood Bridge nooi jou vriendelik uit om na die gesprek tussen Elna van der Merwe en Anchien Troskie te kom luister.distopie
2014-04-23 langs die swart stagnante rivier waarop ek vloeien breytenbachesk wil ek giffel
oor gevalle morele kodes
Ek is bang jy dood sonder my
2014-04-23 jou woede kook soos putwater uit droë fonteinewaar wolke laag en bleek hang
teen uitgeremde wasgoeddrade van 'n Afrika-hemel
Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2014: Eerste weergawe van kortverhale
2014-04-22 Die eerste weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd word anoniem geplaas.Lamb (five haiku)
2014-04-17 Brilliant inner sea –His cry glides across the moon.
This mother tongue comforts me.
Morning stage
2014-04-17 The coach stopping,the dust settling,
the dew evaporating
from the cropped verge
at the roadside.
Cry, South Africa
2014-04-08 "The day I saw him on televisionI knew where the leaves of democracy had fallen."
