Poësie

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.

Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
  • ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur. 
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read poetry by established and emerging poets.

If you would like to submit your poetry, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published poems.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

ongetiteld

Hilda Smits 2008-12-18

ongetiteld

Hilda Smits 2008-12-18

vir isobel 27 Junie 1918

Hilda Smits 2008-12-18 isobel jou huis sal my hart wees totdat ek ook beswyk die lampe hier gloei - geel huiwerende vinke teen die muur - en jou klein hande hou my vas in die nag drup drup die swart reën en val die dood se skaduwee ligvoet in die skarniere van jou bleek gelaat isobel jou hande […]

sondag lunch in wetherspoons

Hilda Smits 2008-12-18 klowe op die man se gesig langs ons waterige oë sy bier geklem 'n vangs geplooide hande die are stu blou op swaarde geroesemoes van gebreekte stemme die sunday times lê bleek onder hande – swart-en-wit-geblokte sak – glimlag soos ek ook, sonder tande

Vlam onder die water

Carina Stander 2008-12-17

Wys my die plek

Joan Hambidge 2008-11-10

op die pad tussen ermelo en morgenzon

Andries Bezuidenhout 2008-11-10 Andries Bezuidenhout raak amper aan die slaap op die pad tussen Ermelo en Morgenzon.

In a language that you know

Len Verwey 2008-10-13 I could talk to you morein a late language we both know,sink-scouring double penetration running make-up language,I could believe no matter what you claim,no matter how you change your storyor what you smell of, what places,long closed down, you say ...

Perhaps, Perhaps, Perhaps

Joan Hambidge 2008-09-30 We were never on the same page in restaurants my darling. I would go for the main course first whilst you might order one or two hors de combat. Or change your mind ... “Perhaps, Perhaps, Perhaps ...” We could never agree on the same place either ... Sushi or salads for you; steak tartare […]

Sukiyaki

Joan Hambidge 2008-09-04 (Ue o Muite Arukou)

kan keer

Carina Stander 2008-08-28 George Weideman, Namakwaland   vuur dwing die skilpad om kop uit te steek sê hy wat drink uit die grond se hand met rypheid van September kom wysheid van ’n wond as springbok deur pienk seë van vygies by Goegap galop van skilpadvleis eet word mens gou ’n berg terg hy wat vroeër of later […]

Haikoe-oomblikke

Daniel Hugo 2008-08-26 Daniel Hugo deel vier haikoe-oomblikke met riviertortels.

Bitterbessie dagbreek
’n Huildronk op Ingrid

Joan Hambidge 2008-08-13 Bitterbessie dagbreek bitterbessie nag Lacan het gebreek tussen ons met mag Vind jou in my verse nes korrels lood alles bly méconnaissance: ’n vervloekte woord Reis deur herinnering beweeg ek deur vergeet verdwaal ek in ’n kring wat terug lei na my leed Vind net ’n eggo in kierang nabootsing om opnuut so bedroë ’n […]

ongetiteld

Joan Hambidge 2008-08-06

Omar die Tentmaker

Daniel Hugo 2008-08-06

Op Madiba se verjaarsdag: Afrika-seun

Fanus Rautenbach 2008-07-21

ha ha ha ha …

Charl-Pierre Naudé 2008-07-02

Alles het ’n afloop

Charl-Pierre Naudé 2008-07-02 op die ring van ’n welgestelde profeet, hierdie inskripsie: alles het ’n afloop! 

Van sand het ons gepraat

Charl-Pierre Naudé 2008-07-02 oor sand het ons gesels … ons het die weerstand van skulpe verpletter, ons het gepraat oor versonke stede, gebroke amforas, ondergrondse bewegings van sand; gepraat oor die ...

Naweek, Lente 1992

Jaco Fouché 2008-06-03
Top