Fiksie

Lees kortverhale en sketse deur bekende en ontluikende skrywers.

Indien jy van jou skryfwerk wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir verhale wat gepubliseer word nie.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou skryfwerk te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read short fiction and flash fiction by established and emerging authors.

If you would like to submit your writing, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published stories.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your writing.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Alles behalwe die geheim van my whiskies

Rachelle Greeff 2008-03-11 Nou die skemeraand hang ek vir die drieduisendste maal verveeld oor die kospotte en tel nie my seëninge nie. Ek tel wel met my een hand die whiskybottel op (die ander hand roer die witsous-wat-asseblief-tog-net-nie-moet-vasbrand-nie). En ek ...

Woede

Abraham H de Vries 2008-01-29 12 Junie Amice Die begin van die beloofde verhaal stuur ek nou vir jou. Hoe verder, dit weet ek nog nie. Oor die geskiedenis rondom die storie sal ek jou in briewe inlig. Hoewel die opgekleide mure van die plaashuis op Vadersgawe vier ...

Submission requirements: Fiction

2000-01-01  Send your short story (500 to 2000 words) or flashfiction (maximum 500 words) to netfiction@litnet.co.za.

Voorleggingsriglyne: fiksie

Yves T'Sjoen Academic research 2000-01-01

Stuur jou kortverhaal (500 tot 2000 woorde) of blitsfiksie (maksimum 500 woorde) aan netfiksie@litnet.co.za

Top