Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

Foto's: Tuin van Digters 2016

Naomi Bruwer Feeste 2016-09-21

Die Tuin van Digters het die afgelope naweek by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaasgevind. Naomi Bruwer deel 'n paar feesfoto's.

Week van de Afrikaanse Roman 2016: Bijna familie deur Ena Jansen

Herman Meulemans NeerlandiNet 2016-09-16

Ena Jansen het op Woensdagaand die 14de September in Leuven omtrent haar boek Bijna familie gesels. Herman Meulemans deel sy indrukke.

Persverklaring: Wenverhaal in US Woordfeesbundel 2017 kry R30 000

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-09-15

"Die US Woordfees se baie suksesvolle eerste kortverhaalbundel, wat in 2016 tydens die Woordfees bekend gestel is, sal in 2017 selfs meer skop hê wanneer die skrywer van die wenverhaal wat in die bundel opgeneem word, R30 000 losslaan."

Tuin van Digters: Fees skop af met ’n Bohm

LitNet Feeste 2016-09-14

“As die dag mense laat praat oor gedigte is dit goed, as dit mense laat gedigte lees, is dit beter, en as dit mense dryf om gedigte te skryf, is dit wonderlik.”

#DIGKUNSVIRALMAL: Tuin van digters – 16 tot 18 September 2016

LitNet Feeste 2016-09-10

Die Breytenbachsentrum op Wellington se "Tuin van digters" vind vanjaar van 16 tot 18 September plaas.

Oor Afrikaans in Soweto en onthou as ‘n industrie

Clinton V du Plessis Feeste 2016-08-30

Clinton V du Plessis se indrukke van The Star Soweto Literary Festival 2016: "Dit was goed om hier te kon wees, om Afrikaans in Soweto te kon lees, onbevange. Om tuis te voel. Soweto, die B-kant van Sandton, saam met ‘n wit toergids, ‘n boekbedonnerde Indiër en swart medemense vol ubuntu."

One day at The Star Soweto Literary Festival 2016

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2016-08-26

"Camaraderie. That is word which comes to mind when I think back to the one day I spent at the fabulous Soweto Theatre, attending the inaugural The Star Soweto Literary Festival."

Foto's: BoekeJol en FilmRol 2016

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2016-08-24

"2016 se BoekeJol en FilmRol was 'n groot sukses, met interessante skrywerspraatjies en goeie films."

Midlands Literary Festival: Programme

LitNet Lifestyle and entertainment 2016-08-23

KZN's premier book festival, the Midlands Literary Festival, is taking place in Yellowwood, Howick on 27–28 August. The complete programme is now available.

Gedigte in McGregor-fees: "Voices on Fire"

LitNet Feeste 2016-08-18

Uitnodiging vanaf die organiseerders: "Of jy nou akademies skryf of net oor hoe baie jy van jou koffie hou, jy en jou woorde is welkom. Kom kuier saam met ons en geniet die samesyn en woordkuns van ons land se wonderlike digters."

Midlands Literary Festival 2016

Darryl David Lifestyle and entertainment 2016-08-12

KZN's premier book festival, the Midlands Literary Festival, is just around the corner, two weekends away, on 27–28 August.

Pretoria se eie BoekeJol en FilmRolfees

LitNet Feeste 2016-08-09

Chris Chameleon, Ruda Landman, Deon Meyer, Coenie de Villiers en ander bekendes is 17 tot 21 Augustus 2016 by 'n unieke fees in Pretoria te sien.   

Interview: Open Book Festival 2016

Frankie Murrey, Naomi Meyer Books and writers 2016-08-08

"You don't need to have a pile of books next to your bed to enjoy the festival – what you need is a desire to listen and to share."

Press release: Montagu Youth Arts Festival 2016

LitNet Lifestyle and entertainment 2016-08-05

The RAD Foundation will once again host the annual Montagu Music, Art, Dance and Drama Festival (MMADD) from 10th to 20th August in Montagu on Route 62. This event is now in it’s 21st year.

USK-onderhoud: Oor internasionale toekennings en Varsity Sing op kykNET

Foster Lubbe, Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-08-02

"'n Mens leer soveel in die universiteitskoor dat dit vir my gelykstaande is aan 'n ekstra graad."

De Malle BoekBazaar 2016: Program

LitNet Feeste 2016-07-28

De Malle BoekBazaar word vanjaar weer op Vrouedag op Philadelphia aangebied.

Boekresensie: Bly, die US Woordfeesbundel 2016

Marius Crous Resensies 2016-07-27

"In die voorwoord van dié versameling noem die US Woordfeesdirekteur Saartjie Botha dat die Woordfeesdireksie vir sy 'lesende gehoor' graag iets ter herinnering wou gee as net ‘n T-hemp. Derhalwe is besluit om ‘n bundel kortverhale saam te stel van 24 gepubliseerde skrywers se werk. Dank die heelal vir hierdie wyse besluit."

Oorsig: Die Grahamstadse Nasionale Kunstefees 2016

Emma Kotze Feeste 2016-07-18

"Veral by hierdie fees is dit ook opmerklik hoeveel jongmense onafhanklik, sonder ouerbegeleiding, die fees bywoon. Die jonger generasie is dus ook daar, wel met slegte teateretiket, maar dáár."

Vrystaat Literatuurfees: Program

LitNet Feeste 2016-07-11

Die Vrystaat Literatuurfees skop vandag af en duur tot 16 Julie. Hier is die program.

Breyten Breytenbach Book Festival: Programme

LitNet Feeste 2016-07-06

The Breyten Breytenbach Book Festival is on from 8 to 10 July in Montagu.

Top