Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

US Woordfeesprogram 2017: Stand up

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-11-17

US Woordfeesprogram 3–12 Maart 2017: Stand up

US Woordfeesprogram 2017: Leefstyl

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-11-17

US Woordfeesprogram 3–12 Maart 2017: Leefstyl

Gee jou hart vir Richmond

Valda Jansen Feeste 2016-11-11

“Ek wens ek kon al hierdie woorde in hierdie vertrek in my hande opvang en buite in die straat gaan uitdeel. In die kinderhande wat so bakhand staan. Woorde wat sê: ek sien jou raak, ek hou jou vas, neem, dit is my liggaam. Ek wens ons kon die deure óópgooi.”

Foto's: Leesfees 2016

Marlene Malan Feeste 2016-11-09

Die vyfde Leesfees  het verlede naweek op Prince Albert plaasgevind. Marlene Malan deel haar foto's.

Persverklaring: Kom sit aan by US Woordfees 2017 se programbekendstelling

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-11-09

Die US Woordfees se program vir 2017 word op Donderdag 17 November feestelik in Ryneveldstraat, Stellenbosch, bekendgestel. Die geleentheid in in die vorm van ‘n lang tafel en die publiek word genooi om dit by te woon. Hier is nog inligting.

Persverklaring: Inskrywings vir US Woordfeesbundel verdubbel

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-11-09

Byna twee keer soveel inskrywings is ontvang vir die US Woordfees se kortverhaalkompetisie vir 2017 as vir die bundel se eerste uitgawe in 2016.

Prince Albert Leesfees: 4 tot 6 November 2016

LitNet Feeste 2016-11-02

Die vyfde Leesfees vind eerskomende naweek op Prince Albert plaas. Hier is die volledige program.

Kernontploffings, soutpotte en slaweskepe

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-10-26

’n Dreigende kernoorlog, gesprekke oor soutpotte, die opdiep van slaweskepe en die vraag wie nou eintlik die eerste kletsrymers was: Moet nooit dink die ATKV se gesprekke oor taalefernis is vervelig nie.

Persverklaring: RSG Kunstefees 2016 – met Sarah Baartman, Beyers Naudé, Michelle Breedt en Jan Spies

LitNet Feeste 2016-10-26

"RSG Kunstefees 2016 spog vanjaar met 18 debuutwerke, waaronder dramas oor geskiedkundige figure soos Sarah Baartman en Beyers Naudé. Dit is die vierde radiokunstefees op RSG."

Persverklaring: WOW Spelfees se wenners

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-10-24

"Sowat 300 kinders van ongeveer 100 skole het op Saterdag 22 Oktober 2016 byeengekom om hul spelvermoëns te meet."

Wenners van Aardklop Nasionale Kunstefees 2016 aangekondig

LitNet Feeste 2016-10-11

Die wenners van die Aardklop Nasionale Kunstefees 2016 is tydens 'n toekenningsgeleentheid aangewys.

ATKV-Tienertoneel 2016: Die uitslae

ATKV ATKV-Portaal 2016-10-10

Hoërskool Durbanville is die nasionale wenner van die 52ste ATKV-Tienertoneelkompetisie met FRAGMENT. Hulle wenpersentasie was 94,48%. Dié toneelgroep ontvang R30 000 en die ATKV-Tienertoneelwisseltrofee.

Taalerfenissimposium op Clanwilliam

ATKV ATKV-Portaal 2016-10-07

Die ATKV se taalafdeling bied op 21 Oktober 2016 ’n Taalerfenissimposium met die tema “Dit kom van ver ...” op Clanwilliam aan.

ATKV-Tienertoneel 2016

ATKV Feeste 2016-10-04

Hier is al sestien stukke wat deel is van die ATKV-Tienertoneel wat vanjaar by Aardklop te sien is.

Program van die ATKV-Boeke-Oase 2016

ATKV Feeste 2016-10-03

Aardklop 2016 skop more af! Al die gesprekke in die ATKV-Boeke-Oase word gratis aangebied. 

Aardklop 2016: 10 redes hoekom jy daar moet wees

LitNet Feeste 2016-09-29

As jy nog enigsins twyfel of jy vanjaar Aardklop toe gaan, is hier 10 redes hoekom jy dit nie kan misloop nie!

Aardklop 2016: Kristalvlakte

LitNet Feeste 2016-09-29

Amy Jephta: "Mense kan partykeer in Kaapstad rondloop met blinddoeke. Daar's 'n ander wêreld aan die ander kant van die N2 wat hulle nooit aan hoef te dink nie."

Aardklop 2016: Alexa Strachan oor Taxi Teater

Alexa Strachan, Naomi Meyer Feeste 2016-09-29

"Vir my is die Taxi Teater baie opwindend, want mense van buite Potch besef nie noodwendig hoe divers en talentvol Potch se gemeenskap is nie."

Tuin van Digters 2016: Fotoblad

Marlene Malan Feeste 2016-09-22

Die jaarlikse Tuin van Digters by die Breytenbach Sentrum op Wellington is gekenmerk deur interessante gesprekke deur interessante mense. Marlene Malan deel van haar foto's.

Hulde aan ‘n skitterende, veelkantige mens in die Tuin van Digters

Francois Venter Feeste 2016-09-21

"Inderdaad, sê Gibson, het Izak de Villiers ‘n besondere sin vir woorde gehad. Dit was asof hy met ‘n prisma geskryf/geskuif het om te weet dat elke woord nét dáár hoort."

Top