Biebouw-resensies

Die Biebouw-resensies, wat ondersteun word deur Grapetown Capital (Pty) Ltd, het dit ten doel om ’n oop gesprek tussen skrywers, lesers en resensente aan te moedig.

Lenelle Foster – resensent om dop te hou

2008-02-15 Lenelle Foster se resensie oor Bloujare se stories van George Weideman is ooglopend goed geskryf.Foster tree goed op as resensent, want sy raak nie persoonlik teenoor die skrywer, George Weideman, nie. Dit terwyl ander resensente dikwels vergeet van ...

Hemelhel-resensie: Reg of weg met Marais se eksperiment?

2008-02-15 Dit is met groot nuuskierigheid dat ek Loftus Marais se resensie oor Martinus de Beer se debuutroman gelees het. Vir my moet 'n roman drie belangrike aspekte hê voordat dit as goeie leesstof beskou kan word. Die titel van die roman trek altyd ...

Kommentaar op Hemelhel-resensie deur Loftus Marais: Is sy eksperiment geslaagd of nie?

2008-02-15 Die titel van Martinus de Beer se roman, Hemelhel, dui op die kontras tussen goed en kwaad. Net so is Marais se twee resensie-titels kontrasterend met mekaar. Deurgaans kan die leser nie sy eie opinie oor die roman vorm nie omdat dit blyk dat Marais ...

Kommentaar op Loftus Marais se Hemelhel-resensies

2008-02-14 Loftus Marais se resensie oor Hemelhel is toeganklik en sy eksperiment met die verdeling van sy resensie in twee is geslaagd: dit is belangrik om te kyk na beide die goeie en slegte eienskappe van die boek, die dualiteite. Tog is dit moeilik om ...

Bloujare so reg in hierdie plattelandse meisie se kraal

2008-02-14 Lenelle Foster slaag daarin om die leser te oorreed dat hierdie kortverhaalbundel die moeite werd is om te lees. Deur die landskap deel van die stories te maak, slaag die skrywer daarin om 'n sterk verbintenis tussen die mense van die streek en die ...

Kommentaar op Marais se resensie – Hemelhel

2008-02-14 Marais kies ? baie weergalose en gepaste wyse aan die hand van ? uiters paradoksale titel om hierdie roman te ontrafel. Ek haal my hoed af vir sy ywerige vernuf. Tog, myns insiens, blyk dit inderdaad twee teenstrydige opinies te wees wat ...

Johan Anker slaan ʼn slag met “Die blou van ons hemel: Al die elemente van 'n spanningsroman, maar …”

LitNet 2008-02-13 Ek het die resensie van Johan Anker, “Die blou van ons hemel: Al die elemente van 'n spanningsroman, maar …”, wat handel oor die boek van Quintus van der Merwe, gelees. Die komentaar wat ek rondom die resensie het is as volg:Die ...

Kommentaar op Polaroid-resensie

LitNet 2008-02-13 Dit is met gemengde gevoelens en belangstelling dat ek Louise Viljoen se resensie, “Polaroid: Dreyer verken die binnelandskappe van sy karakters”, oor Tom Dreyer se nuwe bundel kortverhale, Polaroid, gelees het.Ek sê altyd die ...

Biebouw-resensie - Glas: Twintig lekker stories

LitNet 2008-02-13 Na aanleiding van die resensie van Glas van JM Gilfillan, sal ek sê dat Izak de Vries 'n baie goeie prentjie skep van die boek in geheel en baie belangrike aspekte wat die leser se keuse kan beïnvloed, aanraak. Die resensent is baie ...

Is dit altyd nodig om naels te wys as daar resensies oor boeke geskryf word?

LitNet 2008-02-13 Ek skryf na aanleiding van die resensie van Die blou van ons hemel deur Johan Anker wat op 12 Maart 2008 op LitNet verskyn het. Ek dink Johan Anker kan homself op die skouer klop oor hierdie objektiewe resensie waarin sy mening duidelik deurgegee ...

Kommentaar op Hemelhel-resensie

2008-02-11 Jippee! Uiteindelik ’n eerlike en opregte resensie. Ek wag al lank hiervoor. Dit is aangenaam om so iets te lees. Net ‘n bietjie kommentaar:Eerstens, die kompetisie het ‘n wenner gehad – twee, actually: Derick Muller se Vuil ...

Glas: Twintig lekker stories

2008-02-11 Lekker stories, sonder pretensie; dis hoe Glas van JM Gilfillan sigself aan jou voorhou.

My sonde: ek is vrou, ek is Boer, ek haal asem

Marius Crous 2008-02-11 Hierdie roman is die opvolg van Stamatélos se gewilde Kroes en sit die lewensverhaal van Pattie Peters voort.

Hemelhel: Twee resensies

2008-02-05 Twee uiteenlopende resensies van Martinus de Beer se debuutroman Hemelhel verskaf ’n meer omvattende oorsig.

Bloujare se stories is goeie ontsnappingsleesstof in die kontreiverhaal-tradisie

2008-01-31 Die omslagfoto van George Weideman se Bloujare se stories gee ’n goeie aanduiding van waarmee die leser te make het in hierdie bundel verhale: die wêreld van die Noord-Kaap en die skepsels wat daar gevind word.

Dié jakkals laat jou vinnig lees

Johan Anker 2008-01-24 Die jakkals as figuur is bekend in spanningsverhale soos The Day of the Jackal en die Bourne-trilogie: Carlos die Jakkals. Hiérdie jakkals is egter ‘n inheemse rooijakkals: Canis mesomelas – sku en slu. Wie is hy? Want hy gee die opdrag vir die AK47 se  ...

Marius Crous kyk na Johan Steyn se digbundel, Geboorte is 'n ongerief

Marius Crous 2008-01-14 In die tagtigerjare, met die verskyning van Dalene Matthee se romans, is daar besin oor waar dié romans binne die literêre diskoers tuishoort.

Daar is meer as een manier om naels te kou

2007-12-14 Na aanleiding van onlangse resensies oor spannings-/speurverhale, besef ek meer as ooit hoe daar in Afrikaans kleigetrap word ten opsigte van genres in die ontspanningsliteratuur.

Polaroid: Dreyer verken die binnelandskappe van sy karakters

Louise Viljoen 2007-12-13 Met sy jongste publikasie, die kortverhaalbundel Polaroid, is Dreyer weer terug in die Suid-Afrikaanse ruimtes wat hy in sy eerste twee romans so skerpsinnig verken het.

Chinchilla: aangrypende roman oor trauma

Johan Anker 2007-12-12 Nanette van Rooyen slaag in haar debuutroman daarin om ‘n meesleurende intrige en oorspronklike, oortuigende karakters te skep wat die lesers daarvan lank sal bybly en laat nadink.
Top