WJ van den Heever


"Virseker onseker" deur WJ van den Heever

WJ van den Heever 2013-08-27 Vers 1: Almal het 'n storie, al verskil is die karakters en die plot Elke storie het sy held, maar so ook sy lot Ek glo nie myne is veel anders as joune Kalm en heel van buite, maar steeds seer en gebroke van binne My hart ook verskeur en op leuens bly teer Brug: […]

"Wat Harte Sê En Die Wêreld wil hê" deur WJ van den Heever

WJ van den Heever 2012-12-11 Nie goed genoeg om ? kans te verdien nie
Nie goed genoeg om onsself te bewys nie
Daar word weggekyk van wat gesien moet word
? Dowe oor vir dit wat gehoor moet word

"Die Teken Agter My Vraag #SienJyDit?" deur WJ van Der Heever

WJ van den Heever 2012-11-22 Gaan jy sink of gaan jy swem?
Gaan jy beheer neem of saam met die stroom wegvloei?
Moet elke tweede woord rym?
Is hierdie die koor of die refrein?

"Afrika In My" deur WJ van den Heever

WJ van den Heever 2012-11-20 Ek lees weer die voorbladnuus
My kop en my moed sak gelyk
Ek probeer verby die slegte nuus te lees
En dan lees ek eerder net die strokiesprent

"Inspired By the Critics" by WJ van den Heever

WJ van den Heever 2012-11-06 It’s not about the start, but more about the finish
Bite off more than you can chew then chew it all up
Look life in the eye and say “Is that all you got?”

"As Ons Net Word" deur WJ van den Heever

WJ van den Heever 2012-11-02 Die rooi roes blare het al weer afgewaai
My bundel se laaste bladsy omgeblaai
Wat word van ons as ons net word?
Gaan ons ooit word wat ons wil word?

"Geruime ryme" deur WJ van der Heever

WJ van den Heever 2012-10-27 Die dae van dinosourusse is vir eers nou verby
En ons sal jou meisie met ons vrystyl-ryme steeds kan verlei.
Die hardste kletsrym in Afrikaans
Waarop jy en sy steeds kan dans!
Top