Wicus van der Merwe

Wicus vd Merwe is tans n leraar in die NG Kerk en dien in n gemeente aan die Wes-Rand. Hy verwerf n PhD aan die Universiteit van Pretoria in Christelike Etiek. Hy stel belang in die rol van geloofsgemeenskappe en oorgangsgeregtigheid. In die gemeente soek hy saam met ander na 'n eerlike manier om as gelowige die gewone lewe te leef

Ek ag jou

Wicus van der Merwe Poësie 2026-03-05

"skurwe hande roep ’n balsem sodat jy kan gedy,
hande wat die lewe ken, erken ek, wil ook getrou dien"

Ek het dit gemis ...

Wicus van der Merwe Poësie 2025-03-13

"Die geringste hand sou nou ’n Simon wees, tog ...
bly alles melaats wat durf iets vra."

Wanneer rose fluister

Wicus van der Merwe Poësie 2025-03-06

"in ’n hoekie bibber my wortels teen ’n verwaarloosde muur.
los die winter my dors in ’n yswoestyn."

Onnatuurlike dood

Wicus van der Merwe Poësie 2025-02-27

"As groei dan is om meer te sterf, laat ek groei.
As kaal takke beteken die dood het gekom, sien my skaamte."

Nuwe jaar

Wicus van der Merwe Poësie 2024-02-14

"Soos die son op die eerste dag tog weer onder gaan
draai ek om en laat my witvlag sak.
Daar is geen teken dat die gety gaan draai
in môre se gedruis moet ek verhoudings paai."

U is

Wicus van der Merwe Poësie 2024-02-07

"U is my Trooster en is onbegrensde teenwoordigheid
Wie U is, is genoeg vir my"

Top