Kuberklas Kreatief: "Drie dimensies van haar"
2022-06-02"Soos sy onthou,
Soos sy vergeet,
Soos sy leer om daarmee saam te leef ..."
Kuberklas Kreatief: Sonsondergang
2021-12-22Terry Terblanche is sestien jaar oud en deel ’n gedig met LitNet.
5 woorde
2021-08-19Terry Terblanche is sestien jaar oud en deel ’n gedig met LitNet: "5 woorde
Is al wat ek by jou wou hoor ..."
Van kleintyd tot nou
2021-05-12Terry Terblanche Botha is sestien jaar oud en deel hierdie gedig met LitNet se lesers.
Blommemeisiekind
2020-10-06Terry Terblanche Botha is sestien jaar oud en in graad tien. Hy het ’n gedig vir LitNet se Kuberklas Kreatief, die ruimte waar skoolkinders se skryfwerk gepubliseer word, geskryf.
"Philippolis": 'n gedig deur die veertienjarige Terry Botha
2019-08-23"Jou voete los diep spore in die grond ..."